Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 33

N UUS JOUBERT DE VILLIERS MEER OOR VOLUMES SENWES GRAANMAKELARY PRYSBEWEGING IN DIE OPSIE- EN AFGELEIDEMARK IS ‘N RESULTAAT VAN TALLE MARKDEELNEMERS SE BESLUITNEMING, MAAR DAAR IS VERSKEIE NUTTIG STATISTIEKE BO EN BEHALWE GEWONE PRYSBEWEGINGS WAT ‘N PERSOON MEER INLIGTING VOORSIEN RAKEND DIE REDE AGTER DIE ONDERLIGGENDE PRYS SE BEWEGING. E en van die nuttige statistieke is verhandelingsvolumes. Verhandelingsvolume voorsien belangrike inligting rakend die sterkte en sinvolheid van die mark rigting, sowel as die likiditeit van die mark; met ander woorde, hoe hoër die volumes, hoe meer is die aantal kopers en verkopers teenwoordig in die mark. Die verskynsel kan in die onderstaande grafiek geïllustreer word waar soveel as 87,000 en 33,000 gemiddelde kontrakte vir wit- en geelmielies afsonderlik tydens Februarie verhandel word. Die hoeveelheid volumes wat in beide Februarie en Julie verhandel word, kan toegeskryf FIGUUR 1: TOTALE JAARLIKSE VOLUMES VIR WITMIELIES Bron: Saamgestel deur outeur •••