Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 15

U NO ET M WARRANTY WILLARD BATTERYE DENKSKUIWEND Willard Batterye neem die voortou wanneer dit kom by innoverende oplossings. Hetsy dit die nuutste Willard “Super-Safe” reeks is, met “roll-over” tegnologie, of batterye vir hoë verrigting, 4x4, landbou of ander selfaangedrewe voertuie, Willard Batterye kan voorsien. Nou met ’n 25 maande waarborg op die hele reeks, bied Willard Batterye jou ’n verskeidenheid opsies om van te kies, Willard Batterye verskuif jou denke. Willard Batteries. The power of technology. SPECIALIST RANGE WARRANTY TTM