Senwes Scenario April / May 2019 | Page 7

a j ar 0 1 1 r e i Senwes v Breek steeds nuwe grond Vier saam met ons 110 jaar se agri-ondervinding. Senwes help bou al langer as ‘n eeu aan die land se voedselwaardeketting. Ons is jou volkome eenstop landboubesigheid en met ‘n geïntegreerde besigheidsbenadering raak ons deel van jou besigheidsoplossings. A gri rewards