Senwes Scenario April / May 2019 | Page 51

Nuwe perspektief, nuwe insig. Gratis toegang vir Kynoch-kli ë nte.* KynoPrecise ™ Neem ingeligte besluite. Kynoch is aan die voorpunt van innovasie en die nuutste wetenskaplike en tegnologiese ontwikkeling om jou te ondersteun in jou soeke na maksimum winsgewendheid. Met KynoPrecise™ kry jy toegang tot plekspesifieke inligting sodat jy die regte keuses vir jou plaas kan maak. Die KynoPrecise™ -programmatuur sluit die volgende in: KynoRover ™ • Op jou slimfoon of tablet vir uitstekende mobiliteit vir gebruik in die veld. • Alles wat jy nodig het, bv. navigasie, monsterneming, verkenning, verslae, ens. KynoEye ™ • ‘n Webblaaier waar jy al die beskikbare inligting op een plek kan kry, bv. grondkaarte, satellietbeelde, opbrengskaarte, ens. KynoAnalytics ™ • Die allernuutste in die integrasie en opeenstapeling van data om die verband wat daar tussen die verskillende faktore op jou plaas bestaan, betekenisvol te ontleed. KynoPrecise™ gee jou plekspesifieke insig en die nuutste inligting sodat jy ingeligte besluite kan neem. * Bepalings en voorwaardes geld. Kontak u naaste Kynoch-agent of Kynoch-landboukundige. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. KynoPrecise ™ Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Kunsmis Reg No. 2009/0092541/07 011 317 2000 | [email protected] | www.kynoch.co.za Kyn oPre cise ™