DIS TYD OM BETER TE OES
Het jy ‘n gedeelte kontant, geniet ‘n koers van so laag as 5.25%*
Benodig jy ‘n blaaskans om jou kontantvloei te herstel, John Deere Financial kan jou help.*
Geïntegreerde masjien-optimaliseringstegnologie
maak dit moontlik om geïntegreerde tegnologie te
gebruik om te oes. Hierdie kenmerke dryf tegnologie
wat ‘n aansienlike invloed op oesprestasie, brand-
stofdoeltreffendheid en masjien-optimalisering op
veranderende terrein kan hê. Hierdie funksies is in
die sagteware van die stroper ingebou.
Voordele:
• Verhoogde looptyd met geen operateurstyd bestee
om die opbrengsmonitorstelsel te kalibreer nie
• Verbeterde besluitneming omdat ActiveYield die
akkuraatheid van die stroper se opbrengsdata verhoog
Finansiering gebou vir jou
www.deere.com/sub-saharan/en | [email protected] | Kliëntediens: 080 098 3821
*Bepalings en voorwaardes geld (beskikbaar by www.deere.com/sub-saharan/en). Aanbod geldig tot 29 April 2018, solank voorraad hou.
John Deere Financial word ondersteun deur Absa, ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer en geregistreerde kredietverskaffer. Reg Nr NCRCP7.
Volg ons op
Facebook,
Twitter en
YouTube