Senwes Scenario April / May 2018 | Page 33

Van opkoms to ’n suksesvolle oes DIE PANNAR WITBASTERVOORDEEL: ■ Wydaangepas en stabiel oor verskeie omgewings en seisoene. ■ Betroubare opbrengsverwagting van seisoen tot seisoen, verskans jou risiko. ■ Professionele advies optimaliseer produksie en winsgewendheid. Ons Witmieliebasters Groeiseisoenklas Ultravinnig PAN 3A-173 Vinnig PAN 4A-159 PAN 4A-111 PAN 4B-311B PAN 4R-511R PAN 4R-711BR Medium-vinnig BG 5285 BG 5685R PAN 5B-485B PAN 5R-785BR PAN 5A-291 PAN 5R-591R PAN 5R-791BR Medium PAN 6B-465B PAN 6R-779BR PAN 6Q-865BR Die PAN 5R-791BR platform presteer deurgaans baie goed in die LNR proewe vir die westelike en oostelike produksiegebiede. Die PAN 4A-111 platform se gewildheid in die oostelike produksiestreke word deur uitstekende prestasie in die LNR-proewe onderskryf. ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2018 PANNAR BPK 2018/WMAIZE/A/01 Saam boer ons vir die toekoms ™ [email protected] www.pannar.com TM