Senwes Scenario April / May 2018 | Page 30

JOU VISIE, Senwes Equipment weet wat ons klante wil hê en bied innoverende finan sie rings­ oplossings. As eksklusiewe handelaar van John Deere en alternatiewe toerusting, verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikkelings en met presisieboerdery bied ons ‘n optimale bestuursmiddel vir elke produsent. Jou visie is ons passie. A gri rewards