Senwes Scenario April / May 2017 | Page 63

Wat beteken verbeter vir jou? ... om oneindige g A moontlikhede in ’n sandkorrel te sien . * Ons by Kynoch sê dankie aan julle, die nasiebouers, dromers, visionêre, diegene wat ten spyte van teëspoed die potensiaal van ‘n harde landskap raakgesien het en steeds ‘n saadjie vir toekomstige geslagte geplant het. Ons haal ons hoed af vir jou, die voedselprodusent. Kynoch streef daarna om ons voedselprodusente op die voorpunt van volhoubaarheid te ondersteun deur verbeterde doeltreffendheid, deur innovasie. Om te verseker dat môre se opbrengs vandag se oorwinning is. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. 011 317 2000 | [email protected] | www.kynoch.co.za *Geïnspireer deur ’n William Blake gedig. Farmisco (Edms) Bpk h/a Kynoch Fertilizer Reg. No: 2009/0092541/07