Die moderne boer staar talle uitdagings in die gesig en moet verskillende baadjies dra
om hulle te oorkom. Jy sien om na jou plaas, jou werkers, jou bates, jou huis en jou gesin.
Santam verstaan hoe baie van jou verwag word en daarom neem ons ’n wetenskaplike
benadering tot die beskerming van jou oeste, sowel as jou boerdery- en persoonlike bates.
Want ons glo jy verdien uitsonderlike versekering. Vir meer inligting, bel jou makelaar of
besoek www.santam.co.za/products/agriculture. Santam. Regte, egte versekering.
Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).
KINGJAMES 34356A
VANDAG SE
BOERE IS
MEER AS
NET BOERE.