Senwes Integrated Reports Senwes 2018/2019 Tussentydse Resultate | Page 12
12
AANTEKENINGE
3.2 Verandering in aandeelhouding: Prodist (Edms) Bpk
Gedurende die periode het LRB hul 25% belang in Prodist (Edms)
Bpk verkoop aan Hinterland SA (Edms) Bpk. Na hierdie transaksie hou
Hinterland SA (Edms) Bpk 100% van Prodist (Edms) Bpk se aandele.
4. BEDRYFSEGMENTE
SEGMENTINKOMSTE
Inligting rakende rapporteerbare segmente
Finansiële dienste (Senwes Credit, Senwes Bate
Finansiering en Certisure groep)
Inkomste vanuit finansieringskliënte en
diensvlakooreenkomste
AgriRewards
Finansieringskoste
Wins van gesamentlike ondernemings
Insetverskaffing (Senwes Equipment, JD Imple-
mente, Staalmeester, Hinterland groep en Bastion
Lime groep)
Inkomste/(verlies) vanuit die verkoop van goedere
en dienste gelewer
AgriRewards
Intragroepverkope
Finansieringskoste
Verlies uit gesamentlike ondernemings
Marktoegang (Senwes Grainlink, Tradevantage,
Senwes Graanmakelaars, Grainovation en ESC)
Inkomste van kommoditeitsverhandeling, verkoop
van goedere en dienste gelewer
AgriRewards
Intragroepverkope
Finansieringskoste
Wins uit gesamentlike ondernemings
Normale bedryfsaktiwiteite
Korporatiewe koste, ingesluit finansieringskoste
Inkomste van diensvlakooreenkomste
Rente ontvang van gesamentlike ondernemings
Finansieringskoste
Korporatiewe koste
Totale inkomste
6 MAANDE
GEËINDIG
31 OKTOBER
12 MAANDE
GEËINDIG
30 APRIL
2018
R’m 2017
R’m 2018
R’m
162
164 160
160 321
324
(2)
-
- -
-
- (3)
-
-
832
894 775
815 1 425
1 548
(1)
(61)
-
- -
(40)
-
- -
(123)
-
-
4 097
5 154 3 841
6 389 7 690
11 384
(13)
(1 044)
-
-
5 091
50 -
(2 548)
-
-
4 776
68 (25)
(3 669)
-
-
9 436
104
50
18
-
-
4 844 73
31
-
-
9 540
36
14
-
-
5 141
Wins voor belasting
Belasting
Wins na belasting
Nie-beherende belang
Wins na belasting en nie-beherende belang
5. AANKOPE EN VERVREEMDING VAN EIENDOM,
AANLEG EN TOERUSTING
Gedurende die ses maande tot 31 Oktober 2018 het die groep
eiendom, aanleg en toerusting ten bedrae van R113,9 miljoen
aangekoop. Eiendom, aanleg en toerusting met ‘n boekwaarde van
R0,6 miljoen, is gedurende dieselfde tydperk vervreem.
senwes tussentydse resultate 31 oktober 2018