50
STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS
GROEPSTRATEGIE | vervolg
BELANGRIKSTE RISIKO'S:
landboubedryf
Politieke onsekerheid – grondonteiening en geldeenheid
Krediet, likiditeit en mark
Weer en klimaat
Markgrootte en -aandeel
Kommoditeitsprys
Oorgang en klante
Diversifikasie en
Unieke mededinging
Regulering en nakomingsvereistes
Verstedeliking, skaarsheid en retensie van vaardighede
Stelsels
Diefstal en bedrog
Omgewings-, gesondheids- en veiligheidsvereistes
Strategiese
fokusarea
Beskrywing
Verhoogde
belegging in
effektiwiteit
– vervolg
Vordering tot op hede
Toekomsvooruitsigte
Senwes Grainlink se belegging in die vestiging van fasiliteite
om graan met ’n hoër voginhoud in te neem, lewer resultate
(gedurende die jaar onder oorsig was meer as die helfte van
alle mielies wat ontvang is, mielies met ’n hoër voginhoud).
Kapitaalbeleggingsprogramme is in plek gestel deur Senwes
Grainlink, wat op die opgradering en/of optimalisering van
die silonetwerk, tegnologie, infrastruktuur en prosesse fokus.
SENWK (Edms) Bpk het ’n vennootskap aangegaan as ’n
onderskrywingsbestuursagentskap wat op innoverende
oplossings vir oes- en verwante landbourisiko’s sal fokus.
Die gevolg daarvan was die vestiging van Agnovate (Edms)
Bpk, waarin SENWK ’n 25% aandeel hou. Die meganisasie- en kleinhandels
netwerk sal ook opgegradeer word
met verloop van tyd.
Eksternalisering Eksternalisering fokus op die ondersoek van
potensiële geleenthede (buite die grense
van Suid-Afrika) en uitbreiding na hierdie
nuwe, laer risiko jurisdiksies. Verskeie nuwe gebiede/markte wat potensieel voordele/
geleenthede vir Senwes kan inhou, buite die grense van
Suid-Afrika, is geïdentifiseer en word geëvalueer. Dit bly deel van Senwes se 10-jaar
rollende strategie tot 2027 om voort
te gaan met gelyktydige eksternali
sering en diversifikasie deur uitbrei
ding na nuwe, laer risiko markte
(buite die grense van Suid-Afrika).
Ontsluiting
van waarde
sinergieë Die primêre fokus met die ontsluiting
van waardesinergieë is gebaseer op die
verkryging van die voordele van gedeelde
korporatiewe funksies en bedryfseffektiwi Vestiging van ’n Innovasie- en Integrasieafdeling om koördi-
nasie tussen besigheidseenhede te verbeter, beter klante
diens te verseker, beheer oor markaksies te verhoog, produk
ontwikkeling te verbeter en om tegnologiese oplossings te Daar is beduidende voordeel in die
ontsluiting van waardesinergieë
en dit maak derhalwe sin om die
konstante strewe na die behaling
teite regdeur die groep. ontwerp.
Vestiging van ’n Besigheidsontwikkelingsdepartement.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
daarvan, te behou. Die fokus is om
te verseker dat die singergieë van
die gedeelde korporatiewe funksies
en bedryfseffektiwiteite aangewend
word en regdeur die Senwes groep
gebruik word.
Belangrikste
risiko’s