74
senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
Segmentinligting
1.1
Vir bestuur- en beheerdoeleindes is die groep georganiseer in bedryfseenhede op grond van hul produkte, dienste en klante wat uit die
volgende vier rapporteerbare segmente bestaan:
Finansiële Dienste
(Senwes Credit, Senwes Batefinansiering en
Certisure groep)
Insetverskaffing
(Senwes Equipment, JD Implemente,
Hinterland groep en Grasland Ondernemings)
Marktoegang
(Senwes Grainlink, Tradevantage,
Senwes Graanmakelaars, Grainovation en ESC)
Korporatief
(Molemi Sele, Senwes Share Incentive Trust,
Thobo Trust, Senwes Capital, Senwes Agrowth en
Nautilus Hedge Fund)
Toestaan van krediet aan landbouprodusente en graankopers. Senwes Credit verskaf
landboudienste aan sy groeiende kliëntebasis. Certisure sluit kommissie ontvang op
korttermyn-, oes- en lewensversekeringspremies en administrasiefooie in.
Verkope by die handelstakke, direkte verkope van boerderyinsette, benodigdhede en
verkope van meganisasiegoedere/onderdele.
Inkomste ontvang vir die hantering en berging van landbouprodukte. Kommissie ont
vang vir die bemarking van graan. Inkomste ontvang uit die verkoop van eie graan.
Elektroniese uitreiking en verhandeling van silosertifikate.
Hoofkantoordienste, inligtingstegnologie, menslike hulpbronne, eiendomme, vloot
bestuur, sekretariaat, regsdienste, korporatiewe bemarking, risikobestuur, interne oudit,
strategiese ontwikkeling, groep finansies, korporatiewe finansies, sentrale administrasie,
tesourie, innovasie en integrasie, besigheidswerp en direkteure.
Belasting word op ’n groepsbasis bestuur en word nie na bedryfsegmente toegedeel nie. Dienste gelewer tussen verwante partye soos ge
toon in bedryfsegmente is op ’n armlengtebasis soos in soortgelyke transaksies met derde partye. Bestuur monitor die operasionele resultate
van sy besigheidseenhede apart vir doeleindes van die neem van besluite oor hulpbronne en prestasie-evaluering. Segmentprestasie is geëva
lueer op grond van bedryfswins of -verlies en konsekwent gemeet teenoor bedryfswins of -verlies in die gekonsolideerde finansiële state.
1.2 Segmentinkomste en -resultate
Die Senwes groep bedryf slegs in Suid-Afrika besigheid
GROEP
2017
R’m
2016
R’m
SEGMENTINKOMSTE
2017
R’m
2016
R’m
SEGMENT WINS/(VERLIES)
309
309
-
- 230
230
-
- 147
275
(136)
8 74
158
(92)
8
1 350
1 470
(120)
-
- 1 429
1 447
(18)
-
- 43
62
-
(14)
(5) 5
46
-
(18)
(23)
Marktoegang (Senwes Grainlink, Tradevantage, Senwes Graanmakelaars, Grainovation
en ESC) 8 171 7 468 85 174
Inkomste uit kommoditeitsvehandeling, verkoop van goedere en lewering van dienste
Intragroepverkope
Finansieringskoste
Wins van gesamentlike ondernemings
Normale bedryfsaktiwiteite
Korporatief
Inkomste van diensleweringsooreenkoms
Rente-inkomste van gesamentlike ondernemings
Finansieringskoste
Korporatiewe koste*
Totale inkomste 12 508
(4 337)
-
-
9 830
97
82
15
-
-
9 927 12 401
(4 933)
-
-
9 127
101
82
19
-
-
9 228 133
-
(51)
3
275
(46)
15
16
(3)
(74) 223
-
(52)
3
253
(40)
15
11
(2)
(64)
Wins voor belasting uit voortgesette en beëindigde bedrywighede
Belasting 229
(62) 213
(57)
Wins vir die jaar uit voortgesette en beëindigde bedrywighede 167 156
Wins na belasting uit beëindigde bedrywighede
Marktoegang
Wins na belasting uit voortgesette bedrywighede -
167 (19)
137
Finansiële Dienste (Senwes Credit, Senwes Batefinansiering en Certisure groep)
Inkomste vanaf finansieringskliënte en diensleweringsooreenkoms
Finansieringskoste
Wins van gesamentlike ondernemings
Insetverskaffing (Senwes Equipment, JD Implemente, Hinterland groep en
Grasland Ondernemings)
Inkomste uit die verkoop van goedere en lewering van dienste
Intragroepverkope
Finansieringskoste
Verlies van gesamentlike ondernemings
*Ingesluit saam met korporatiewe koste is groepaanpassing op beleggings in gesamentlike ondernemings.