KENNISGEWING IN TERME
VAN ARTIKEL 44 EN 45 VAN
DIE MAATSKAPPYWET, 2008
Op 28 Augustus 2015 (tydens die algemene jaarvergadering)
is goedkeuring deur die aandeelhouers verleen vir die
verlening van finansiële bystand aan die filiale, gesamentlike
ondernemings en geassosieerdes van Senwes in terme van
artikel 44 en 45 van die Maatskappywet, nr 71 van 2008. In
terme van die goedkeuring is die volgende bystand verleen:
MAATSKAPPY
Thobo Trust
Senwes Share Incentive Scheme Trust
Bedrag
R’m
1,0
20,5
Grasland Ondernemings (Edms) Bpk: Ondersteuningsbrief 2,3
Grasland Ondernemings (Edms) Bpk 2,6
Senwes Graanmakelaars (Edms) Bpk 0,1
Senwes Agrowth (Edms) Bpk 0,1
DIREKTEURE:
JDM Minnaar (Voorsitter), F Strydom (Groep Hoof Uitvoerende
Beampte)*, ZBM Bassa, SF Booysen (Onder-Voorsitter),
JBH Botha, AJ Kruger, CF Kruger (Groep Hoof Finansiële
Beampte)*, J Maswanganyi (Groep Uitvoerende Direkteur:
Korporatief )*, JJ Minnaar, NDP Liebenberg, AK Olivier**,
TF van Rooyen, WH van Zyl, AG Waller. EM Joynt
(Maatskappysekretaris). *Uitvoerend **Alternatief
14
Senwes TUSSENTYDSE RESULTATE 31 Oktober 2015