•••
HO OFSTOR I E
NUWE HINTERLAND
SENWES VILLAGE TAK
open op Hoopstad
HOOPSTAD HET ‘N MASSIEWE EN SPLINTERNUWE
BAKEN. DIT IS DIE INDRUKWEKKENDE HINTERLAND
TAK WAT OP DONDERDAG, 22 OKTOBER 2015, IN
STYL OP DIE DORP GEOPEN IS. AUBREY KRUGER
DIE OPENING
Johan Geel, ‘n direksielid van
Hinterland, het die lint geknip
en die tak só amptelik geopen.
Hinterland Bedryfshoof, Neel
Rust, het daarna die sleutels
van die winkel seremonieel
aan die takbestuurder, Dirk
Theron, oorhandig.
Die gaste, wat ‘n paar
honderd mense