Sandveld Country Quilt Grp - Newsletter Feb 2020 Nuusbrief Feb 2020 Whats App | Page 9
Kenmerke van Keltiese - ontwerpe.
“Celtic Designs Represent an Ancient Culture”
Celtic design comes with a deep and meaningful cultural connection. Whether taking designs from ancient sources, creating
modern interpretations of those ancient designs or coming up with unique new designs rooted in Celtic style, remember
three characteristics of classic Celtic knotwork and interlace.
1. All lines are continuous without beginning or end
2. All lines cross each other in an alternating under-over-under pattern.
3. No more than two lines cross at any given point.”
4. Allthough today the symbol we usually think of when we hear the word cross brings to mind the Christian cross, the
Celtic cross is much older. The oldest example of crosses are those engraved or painted on flat pebbles, dating
from 10,000 B.C.E., found in a cave in the French Pyrenees.
The Celtic cross symbolizes the four roads of the four corners of the earth(forerunners of our parallels of
latitude and longitude), and the meetings of these roads at a central point formed a cross, indicating the center
of the world body.
The center of the cross is also representative of the center place where all forces of Life, source of the four
mystic rivers, summit of the world mountain, and other interpretations of the X that marks the spot.
Inligting – verskeie internetbronne.
*
Die oggend van die Stikdag gaan ons verskeie tegnieke leer/sny en `n artikel maak.
Tegniek – sny en maak van skuinsstroke en maak van `n artikel met `n Keltiese - ontwerp.
Jy benodig net `n snybord en rollemsnyer. Daar is verskeie metodes/tegnieke om skuinsstroke te maak – ons gaan na almal kyk en
een spesifieke tegniek gebruik. Sou jy `n “8 mm biasmaker” het, kan jy dit gebruik, maar moenie spesiaal koop – jy kan daarsonder
skuinstroke maak. Belangrik! …onthou om strykbord en strydyster te bring.
Artikel – kussing of `n loper ( jy kry 3 gratis ontwerpe wat as patroon gebruik word.)
Benodighede:
1. Agtergrond lap van `n ligte kleur ( kussinggrootte – 50cm x 50cm – (ook jou blokgrootte, met genoeg ruimte rondom
ontwerp) - sou jy `n lopermaak, dan sal jy 3 x 50cm x 50xcm benodig. ( Kies`n kleur sodat jy maklik die ontwerp kan
aftrek met `n ligboks of teen `n venster. Jy kan ook “dressmakers carbon” gebruik. Ek verkies om dit af te trek teen lig of
met ligboks.)
2. Medium kleur van jou keuse - omtrent 10cm x breedte van lap (dit word as `n inlas gebruik – sou jy dit verkies.) Asook
appliekpapier .
3. Vir jou skuinsstroke/”bias” – ten minste `n halwe meter van `n kleur van jou keuse. Jy kan “fat quarters of running
quarters” gebruik, maar dan gaan jy baie las, wat soveel meer tegniek/werk vereis.
Dit moet in sterk kontras teenoor jou agtergrond - lap wees.
4. `n Staedtler tradition B – potlood, (dit is `n sagte loodpotlood wat maklik uitwas) of `n Friction-pen of blou kwiltpen om
die ontwerp mee af te trek.
5. 1 “cable tie” – 7.8mm x 395mm – om jou skuinsstrook mee plat te stryk. (Daar sal beskikbaar wees vir gebruik of te koop
by Midas) of “Quilter’s No-Melt Press Bars (Set of 5” )te koop by kwiltwinkels.
6. 6 mm rolletjie “dubble – sided tape” te koop by PNA ( R12-00) of by enige kwiltwinkel.
7. Sou jy teen `n venster aftrek – “masking tape” om jou patroon en lap in posisie te hou.
8. Gare ( Seralon is voldoende) – kleure wat by jou lap inskakel.
9. Masjien met “Universal” – voetjie of/en ¼ duim voetjie.
10. Sou jy verkies om skuinsstroke met hand vas te werk op ontwerp - applieknaald of `n dun naald met `n skerppunt.
11. Om jou artikel te voltooi sal jy ook “batting” en nodige lap vir agterkant benodig. Sou jy `n kussing maak benodig jy `n
ritssluiter. As jy besluit op `n loper, benodig jy genoeg lap – wat inskakel by jou blok/ontwerp vir die omboorsel.
12. Strykyster en strykplankie/bord.
“ Celtic Quilts combine applique, whole cloth, and culturally significant symbols into a quilt that
even a beginner can make with ease.” Dawn Goldsmith