Sandveld Country Quilt Grp - Newsletter Feb 2020 Nuusbrief Feb 2020 Whats App | Page 4
Kursusse!!!...2020!!!
…word gehou in
Oos Kerksaal, Bultfontein
Die nodige inligting sal vroegtydig
deur jou groepverteenwoordiger deur gegee word.
Dit sal ook d.m.v ons whats appgroep(slegs groepsverteenwoordigers),
nuusbriefie,” blog” en “facebook” versprei word.
*Let wel: WAAR KLASSE OOR 2 DAE STREK
IS KOSTE R200-00 PER DAG
BESLUIT GOU OM TE BESPREEK - SLEGS 20 LEDE PER KLAS.
1STE KWARTAAL
Woensdag/ Donderdag - 11 & 12 MAART - R200pd
Wou jy nog altyd ‘n portretstudie van jou geliefdes maak?
Wil jy hê jou mooi herinneringe moet vir ewig vasgevang word?
Kom ons doen dit! Jy hoef nie te kan teken of skilder nie. Jy gaan slegs lap en jou masjien gebruik.
Ek gaan jou help om jou gesig te “bou” en jy gaan nie glo hoe maklik dit is nie.
Selfs ‘n beginner kan dit doen op die metode wat ek ontwikkel het.
Al die deeltjies sal vasgestik word op die rourand appliekmetode (vrystik appliek).
Jy gaan ook geleer word hoe om die regte lap en die korrekte kleurwaarde te kies om jou doel te bereik.
• Slegs 25 plekke beskikbaar, bespreek by Beaute lapwinkel en betaal en ontvang jou besonderhede lys.
• Spesiale lap word bestel vir die kursus.
• Mari sal volgens elke foto help met die kleur van die lapkeuses
• NAVRAE: HANNELIE DE WET 083 305 6632
Verdere inligting sal tydens die Stikdag van 6 Feb. deur
Mari verskaf word.
2 DE KWARTAAL 3 DE KWARTAAL 4 DE KWARTAAL
Dinsdag/Woensdag
2 & 3
JUNIE Dinsdag/Woensdag
4 & 5 AUGUSTUS Woensdag/Donderdag
7 & 8
OKTOBER
Annie du Toit Antoinette Kriel Paul Schutte
2 dae klas http://sewingatthec.co.za/classes/antoinettes-
classes/ http://www.paulschutte-artquilts.com/portfolio.html
2 dae klas
1 dag klas
New York Beauty
R200pd - Patroon en “kit“ekstra
“Reverse Applique”
R200 pd – “kit” ekstra
Abstrakte boom -kwilt
R200pd – gebruik jou eie lappies
“If you always do what you’ve always done, you’ll always be where you’ve always been.”
—T.D. Jakes