Sandveld Country Quilt Grp - Newsletter Feb 2020 Nuusbrief Feb 2020 Whats App | Page 2
Stikdag 6 Februarie 2020
“Show en Tell” – 2020!
Naaldwerkmandjie
http://unpetitboutdefil.maison.com
Ekstra “kits” is beskikbaar – kontak Sanet 083 268 8398
Student Requirements / Klasbenodigdhede:
25” x 20” of Cotton Fabric (Fabric 1 – plain on outside &
handle)
25” x 44”of Cotton Fabric Printed (Fabric 2 - here stripes fabric)
16” x 44” of Coordinated Printed Cotton (Fabric 3 - here tile
fabric)
20” x 44” or 12” x 55” of Plain fabric (Fabric 4 - pocket lining)
30” x 40” of Vilene H630 fusible fleece or thin iron-on batting
2” x 15” of stiffening for handle (eg buckram, fold-a-band,
bundfix , extra strong fabric/plastic)
7 x press studs (male/female)
1 small carabiner (optional, can be exchanged for one of the
press studs above
Decorative elements according to your wishes (buttons, braids,
ribbons, etc.)
Perle cotton for pincushion
25” x 15” of cardboard ~ 1½” thick
Optional: Ready-made cotton bias binding 2” x 80” (you will be
able to cut bias binding from fabric 2)
Bring asb. jul kwilte en kom stal dit uit tydens die
Stikdag.
Dit hoef nie noodwendig
`n pas klaargemaakte kwilt te wees nie!
Alle kwilters wat `n kwilt inskryf
vir ”Show & Tell”
se naam word in `n poel gegooi,
`n naam sal dan getrek word
as wenner van
R300 geskenkbewys van Beautè Lapwinkel!
Die kykerskeuse
kry `n mooi roset en sertifikaat as erkenning vir
haar werk!
*Gaste/nie – lede mag uitstal maar sal nie in
aanmerking kom vir `n prys.
Bring daardie kwilte asb!!!
Riekie Neilson – Wenner van die
Kykerkeuse tydens die Nov 2019
Stikdag. Veelsgeluk! Welgedaan!
*** Let asb. op dat die inhoud van die
Stikdae verander het!
Stikdae 2020
7 Mei
Keltiese kwiltwerk – tegniek – Skuinsstroke/”bias”
(Bothaville/Welkom)
6 Augustus
Boro-werk – Antoinette Kriel
(Bloemfontein)
5 November
“Crazy Patch” - Dollaslapwerk
(Bultfontein)