San Lameer Newsflash/Nuusflits Sept 2019 | Page 10

Villa Rentals News / Nuus There's something about the start of September, a new season stirs up an excitement for fresh starts and renewed goals. Maybe it's another chance to get organised, to pursue dreams, or to live with greater intention before the year ends and we're on to the next. Daar is iets aan die begin van September, 'n nuwe seisoen stimuleer die opwinding vir 'n nuwe begin en doelwitte. Miskien is dit nog 'n kans om georganiseerd te raak, drome na te streef of om met groter voorneme te leef voordat die jaar eindig en ons na die volgende jaar beweeg. For Villa Rentals this is the time we go in overdrive mode to prepare and make sure we are geared up for the December crowds. We are constantly evaluating all villas to ensure that it meets the highest standards. As bookings are in higher demand during peak season, we find that we have to double up on maintenance and upkeep during this time. Vir Villa Rentals is dit die tyd om voor te berei en seker te maak dat daar gereed gemaak word vir die menigte gaste in Desember. Alle villas word voortdurend geevalueer om te verseker dat dit aan die hoogste standaarde voldoen. Aangesien daar groter aanvraag in spitsseisoen ten opsigte van besprekings is, word daar gevind dat die onderhoud en instandhouding in hierdie tyd moet verdubbel. To ensure your villa can keep up with demand and satisfy clients, we've listed straightforward preparations for all villas for the peak season. LaMain Deep clean Air conditioners to be serviced Fire extinguishers to be serviced Gas stoves and braai's to be serviced Swimming pool and Jacuzzi overall inspection Om te verseker dat jou villa met die aanvraag kan byhou en kliënte kan bevredig, is daar 'n eenvoudige voorbereidinglys vir alle villas vir die spitsseisoen. 'n Volledige skoonmaaksessie van die villa deur LaMain Lugversorgers moet skoongemaak word Brandblussers moet gediens word Gasstoof en braaiarea moet skoongemaak word Swembad en Borrelbad moet geinspekteer word Negative reviews we get during the holidays could hurt our business and your villa reputation all year-round, so it's worth sprucing things up where needed. Please ensure that you start as soon as possible with any improvement projects, it is important to stay focused and determined before it is too late. Contractors have deadlines and can only work up until the beginning of the school holidays on the estate. Any task we can complete in advance will minimize the inevitable workload we will have to manage when the time arrives. The peak season is a hectic and stressful time for the whole team, but it's so important for operations to run smoothly. A little preparation can earn a lot of loyal guests — and pave the way to a more enjoyable summer for you and your customers alike. Thanks again for your continued trust and support. We do not take it for granted and we will continue to work relentlessly to help your investment grow. Negatiewe resensies wat ons gedurende die vakansie kry, kan Villa Rentals en jou villa se reputasie gedurende die hele jaar deur skade berokken, dus is dit die moeitewerd om sekere aspekte op te knap waar nodig. Sorg dat jy so spoedig moontlik begin met verbeteringsprojekte, dit is belangrik om gefokus en vasberade te bly voordat dit te laat is. Kontrakteurs het sperdatums en kan slegs werk tot die begin van die skoolvakansie op die landgoed. Enige taak wat vooraf afgehandel kan word, sal die onvermydelike werklas wat bestuur moet word as die tyd aanbreek, tot die minimum beperk. Die spitsseisoen is 'n besige en stresvolle tyd vir die hele span, maar dit is so belangrik dat die bedrywighede vlot verloop. 'n Bietjie voorbereiding kan baie lojale gaste verdien - en die pad vorentoe oopmaak na 'n meer genotvolle somer vir jou as eienaar sowel as die kliënte. Weereens baie dankie vir die volgehoue vertroue en ondersteuning. Villa Rentals neem dit nie as vanselfsprekend nie en sal genadeloos voortgaan om jou belegging te laat groei. Marieta Badenhorst Manager / Bestuurder