San Lameer Newsflash/Nuusflits October / Oktober 2016 | Page 6
Country Club
Dear Homeowners / Geagte Huiseienaars
Dear Homeowner/member,
We were blessed with over 110 mm of rain in the last month. The course is in a beautiful condition
and we are now doing the final touches to be ready for season. Our annual spring treatment was
done from 24 – 26 October, which will aerate the greens, essential for longevity of healthy roots.
Geagte Huiseienaars / Lede
Ons is geseën met meer as 110mm reën in die afgelope maand. Die baan is in 'n pragtige kondisie
en ons is nou besig met die finale afrondingswerk om vir die seisoen gereed te wees. Ons jaarlikse
lente behandeling is tussen 24-26 Oktober geimplementeer wat sodoende die setperke sal belug.
Hierdie behandeling is vir die langslewendheid van gesonde wortels noodsaaklik.
For the next few weeks we will continue with the bunker sand and
fairway levelling projects. We have cut down the rough around the 16th
green to remove the thatch so that golfers would have a more favourable
lie.
The cart path between holes 11 and 12 is completed and it fits in
beautifully between the trees, you can hardly see it from the 12th tee.
The bridge on hole 6 has been moved and a “new” cart path laid to the
left, widening the fairway and improved playing ability.
Vir die volgende paar weke sal ons voortgaan om die sandkuil en
skoonveld gelyk te maak. Ons het die rof by die 16de setperk korter gesny
om die digtheid te verminder en sodoende gholfspelers 'n meer gunstige
bal speelposisie te gee.
Die karpaadjie tussen gat 11 en 12 is voltooi en dit pas pragtig tussen die
bome in, jy kan dit skaars vanuit die 12de bof sien.
Die brug oor gat 6 is verskuif en 'n "nuwe" karpaadjie is aan die linkerkant
gelê. Hierdie toevoeging is ter uitbreiding van die skoonveld asook vir
verbeterde spelvermoë vir ons spelers.
We have some great news for all Big Easy fans; San Lameer will be hosting their very first Els for Autism
Golf Day on the 14th of December. Entry will be R1000pp, I know it's a bit expensive but well worth the
cause. Those who collect memorabilia, there will be some authentic Ernie Els items up for auction and
you can also stand a chance of playing with Ernie in the 2018 SA Open Pro-Am. Should you decide to
join us on this special day please e-mail me meyer@sanlameer.co.za
Please note that we will be electing new committee members for 2017 at this year's AGM. If you want
to nominate someone please send me a mail meyer@sanlameer.co.za
From everyone at the Country Club we look forward to seeing you at the club in the near future.
Kind Regards,
The golf Team!
Els for Autism Invite
Ons het goeie nuus vir al ons “Big Easy” aanhangers; San Lameer sal op 14 Desember die gasheer van
Els vir outismese heel eerste Gholfdag wees. Inskrywing sal 'n R1000 per persoon wees. Ek weet dit is
'n bietjie duur, maar die moeitewerd en vir 'n goeie saak. Diegene wat memorabilia versamel, daar sal
'n paar outentieke Ernie Els items op die veiling wees en jy staan ook 'n kans om saam met Ernie in die
2018 SA Ope Pro-Am te speel. Indien jy besluit om saam met ons hierdie spesiale dag deur te bring,
stuur 'n e-pos aan meyer@sanlameer.co.za.
Neem asseblief kennis dat die verkiesing van ons nuwe komiteelede vir 2017 by vanjaar se Algemene
Jaarvergadering sal plaasvind. As jy iemand wil nomineer, stuur vir my 'n e-pos na
meyer@sanlameer.co.za.
Van almal by die buiteklub, ons sien uit daarna om jul in die nabye toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Die gholfspan!