CLUB NEWS / KLUBNUUS
Dear Homeowners, members and guests, Geagte Huiseienaars, lede en gaste,
As you might have heard, the South and North Coast of KZN experienced severe
flooding over the 2019 Easter weekend. This was caused by torrential rain brought
on by a steep upper air thermal, which deepened into low pressure in the upper
levels of the atmosphere, and impacted the various areas. Soos u dalk gehoor het, het die Suid- en Noordkus van KZN ernstige
oorstromings beleef oor die Paasnaweek in 2019. Dit is veroorsaak deur die
stortreën wat deur steil lugstrome veroorsaak is, wat in lae druk in die boonste
vlakke van die atmosfeer verdiep en die verskillende gebiede beïnvloed het.
San Lameer measured a total of 470 mm of rain from Sunday (afternoon), 21 April
2019 – Wednesday (morning), 24 April 2019 which caused some damage to the
course and it has taken a bit of time to repair. San Lameer het 'n totaal van 470 mm reën vanaf Sondag (middag), 21 April
2019 - Woensdag (oggend), 24 April 2019 gemeet wat skade tot die baan
gebring het en daar 'n redelike tyd nodig was om die baan weer tot sy vorige
toestand, te herstel.
The green keeping staff have done a phenomenal job to get the course back to its
original shape and the club is thankful for all the hard work they have put in.
Over seeding of the greens was started just before the floods came and the
greenkeeping team were delighted to see the seeds germinating despite the heavy
rains. Another 4-follow-up seeding will be done to make sure all areas are
covered.
Thanks for all the support and understanding received from everyone. The club
appreciated all the offers from homeowners to assist in the clean-up.
Our thoughts and prayers go out to families who have lost loved ones during the
devastating floods.
Hope to see you all soon at the club.
AFTER:
Die saai van die setperke is geimplementeer net voor die vloede gekom het en
die baaninstandhouding personeel was verheug om te sien dat die sade ontkiem
het ondanks die swaar reën. Vier opvolgende saai sessies is alreeds gedoen om
seker te maak dat alle areas gedek word.
Dankie vir al die ondersteuning en begrip wat van almal ontvang is. Die klub
waardeer al die hulp wat van al die huiseienaars aangebied is met die
opruiming.
Ons gedagtes en gebede gaan uit na gesinne wat geliefdes tydens die
verwoestende vloede verloor het.
Meyer du Toit
Golf Director / Gholf Direkteur
BEFORE:
Die baaninstandhouding personeel het fenominale werk gedoen om die baan
terug te laat keer na sy oorspronklike vorm en die klub is dankbaar vir al die
harde werk wat hulle ingesit het.
Hoop om jou gou by die klub te sien.