Villa Rentals
December 2016 was a month of extremes. One minute we were on the crest of the wave and the next moment we fought for survival. The reservations have exceeded our expectations and our figures look very good especially when you keep the economic climate and fluctuation of the Rand in mind.
Villa Rentals News / Nuus
Desember 2016 was ' n maand van uiterstes. Een oomblik was ons op die kruin van die golf en die volgende oomblik het ons geveg vir oorlewing. Die besprekings het al ons verwagtinge oortref en ons syfers lyk besonder goed met die inagneming van die ekonomiese klimaat in ons land asook wisselvaligheid van die Rand.
The weather played along very well with glorious sunshine and wonderful entertainment where everyone smiled because of all the fun. The above makes holidaymakers return to San Lameer, and this is exactly the priority and aim of Villa Rentals.
The water crisis has led us to sharpen our planning so we can be ready if it happens again.
We would like to request all owners to service air-conditioners at least once a year. This will help us not to struggle in December with air conditioners that do not work. The deep cleaning of villas needs to be implemented at least twice a year. Upgrading of the villas is also very essential. We will in the next few months let our team determine whether the units are up to standard and whether improvements need to be made. We ask for your cooperation in this regard.
San Lameer is one of the top destinations on the Lower South Coast and we have to keep our reputation by constantly working at being the best.
Die weer het baie goed saam gespeel met heerlike sonskyn en wonderlike vermaak en pret het almal breed laat glimlag. Bogenoemde laat vakansiegangers terugkom na San Lameer en dit is juis Villa Rentals se prioriteit en doel om seker te maak ons gaste keer terug.
Die waterkrisis het ons genoop om ons beplanning op te skerp sodat ons gereed kan wees indien dit weer gebeur.
Ons wil graag aan al die eienaars versoek om die lugversorgers in hulle eenhede minstens een keer per jaar te laat diens. Dit sal help dat ons nie in Desember sukkel met lugversorgers wat nie werk nie. Die diep reiniging van villas moet minstens twee keer ' n jaar geimplementeer word, so ook is die opgradering van u eenheid baie noodsaaklik. Ons gaan nou weer ons span instuur om vas te stel of die eenhede op standaard is en of daar verbeteringe aangebring moet word. Ons vra u samewerking in die verband.
San Lameer is een van die top bestemmings op die Laer Suidkus en ons moet ons reputasie gestand doen deur konstant daaraan te werk om die beste te wees.
Marieta Badenhorst Villa Rentals Manager / Bestuurder