San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 4

DECEMBER 2016 FEEDBACK / DESEMBER 2016 TERUGVOERING

What an amazing busy December period it has been for all of us at San Lameer Estate. We hope each and every one of you enjoyed what our Estate had to offer. We had some fun in the sun on the Beach with a full beach programme entertaining all our homeowners and guests as well as the Kids Marquee providing lots of fun activities to our smaller visitors! Father Christmas graced us with his presence on the 24th of December escorting our children on a fun ride with our“ Dezzi” through the Estate.
The Prime Circle & Watershed concert that took place on the 29th of December 2016 was a huge success with a packed audience of just over a 1000. We moved the venue to the San Lameer Country Club green area with an open air / tent feel. We hope you enjoyed the concert and will be back this year to enjoy yet another amazing show!
This year we decided to add the Aqua float balls at the Leisure Desk Lagoon area, and this activity was very popular and enjoyed by many. Aqua Float will be back in the April Easter Season period with more ball fun. With the Open Air Cinema growing to be more popular every single time, we have decided to add another session at the Country Club during Easter Season that will be free of charge. The specific date will be advertised soonest.
th
As you know, San Lameer is celebrating its 40 birthday this year and it is my goal as Marketing & Liaison Co-ordinator to create as much awareness as possible with regards to our beautiful estate and its existence proclaimed as a township 40 years ago.
I hope you enjoyed every minute of your well-deserved December holiday and look forward to see you back here as soon as possible! Have a prosperous 2017!
Wat ' n ongelooflike besige Desember-tydperk was dit nie vir ons by San Lameer Landgoed nie. Ons hoop elkeen van julle het die program wat ons op die landgoed aangebied het, ten volle geniet. Ons het pret in die son met ' n strandprogram vol vermaak vir al ons huiseienaars en gaste gehad, sowel as ' n tent binnekant die landgoed met baie pret en aktiwiteite vir ons kleiner besoekers! Kersvader het ons op 24 Desember 2016 op die landgoed besoek en hy het ons kinders saam met hom op ' n pretrit deur die landgoed geneem.
Die Prime Circle & Watershed konsert wat op 29 Desember 2016 plaasgevind het, was ' n groot sukses met ' n volgepakte gehoor van net meer as ' n 1000. Ons het die konsert na die San Lameer Buiteklub se gholfbaan area geskuif met ' n opelug / tent gevoel. Ons hoop jul het die geleentheid geniet en sal vanjaar weer ons wonderlike konsert bywoon!
Vanjaar het ons besluit om die“ Aqua float” balle by die wind-branderplankarea by te voeg, en hierdie aktiwiteit was baie gewild.“ Aqua Float” is terug in die April Paasseisoen om weereens vir ons genoeg bal pret te verskaf. Met die opelug fliek geleentheid wat elke keer meer gewild word, het ons besluit om nog ' n sessie by die buiteklub tydens die Paasseisoen aan ons gaste en huiseienaars gratis te lewer. Die spesifieke datum sal so spoedig moontlik geadverteer word.
Soos u weet, vier San Lameer sy 40ste verjaardag hierdie jaar en dit is my doel as Bemarking & Skakeling koördineerder om soveel bewustheid as moontlik met betrekking tot ons pragtige landgoed en sy bestaan van 40 jaar te kweek.
Ek hoop jy het elke oomblik van jou welverdiende Desembervakansie geniet en ons sien uit daarna om jou so spoedig moontlik weer hier te sien! ' n Voorspoedige 2017 vir jou en jou gesin!

Jolanda Cloete Marketing / Bemarking