San Lameer Newsflash/Nuusflits Jan/Feb 2018 | Page 8
CLUB NEWS CONTINUES / KLUBNUUS VERVOLG
We'd like to introduce and welcome Norman Riley to the Country Club
team. We wish him well in his new position as Golf Operations
Manager and trust that he'll have a long and happy career at San
Lameer.
Ons het weereens hierdie Desember in alle afdelings geleer en ons
kan u verseker dat ons strategieë sal implementeer om dit gladder en
selfs beter te laat verloop.
Happy golf,
Geagte Huiseienaars, lede en gaste,
Dit is moeilik om te glo dat ons reeds so vêr al in die Nuwe Jaar is.
Vanaf verlede week is dinge weer terug na "normaal" en ons
plaaslike huiseienaars is bly om hul baan terug te hê. Ons wil graag
almal wat San Lameer gedurende die seisoen besoek het, bedank. Die
klubhuis was baie besig en het 'n baie gewilde plek geword vir
familie en vriende om vir 'n goeie tyd bymekaar te kom.
Hiermee interessante getalle wat ons oor seisoen behaal het, tydperk
14 Desember 2017 tot 14 Januarie 2018:
1717 Castle Lite 340ml
1625 Castle Draft
1703 Energiedrankies
1366 Cappuccinos
187 Bottels wyn
1083 Coke 330 ml
2448 Bottels water
814 Tots van Gordons Gin
666 Tots Richelieu
3881 Stukke Sushi
143 Rotisserie Hoenders
2499 Pizza's (“Margherita” & Hoender was die gewildste)
4303 Rondtes van gholf, insluitend die 9 putjies
58 Gholfkarretjie verhuring
27 Pare skoene
Dit is met groot hartseer wat ons u verwittig dat Reinard
Schuhknecht, ons Operasionele Bestuurder, bedank het. Reinard het
besluit om terug te keer huis toe om nader aan sy vriende en familie
te wees en die belangrikste, om te fokus op sy gholf. Ons bedank
Reinard vir die fantastiese werk wat hy by die klub gedoen het.
Reinard was 'n groot bate vir ons besigheid en hy sal deur al ons
huiseienaars, lede en vriende, gemis word. Ons wens hom die beste
toe met sy toekomstige ondernemings en ons sien uit na sy volgende
besoek aan San Lameer.
Ons wil graag vir Norman Riley graag as deel van die klubspan
bekendstel en verwelkom. Ons wens hom net die beste in sy nuwe
posisie as Gholf Operasionele Bestuurder toe en ons vertrou dat hy 'n
lang en gelukkige loopbaan by San Lameer sal hê.
Geniet die Gholf,
Meyer du Toit
Golf Director / Gholf Direkteur
Reinard with our new Gollf Operations Manager, Norman Riley.