San Lameer Newsflash/Nuusflits Jan/Feb 2018 | Page 5

Good day Homeowners ,

News from Estate Reception / Nuus vanaf Landgoedontvangs

We thought it well to yet again provide you as the homeowner with the access procedures , rules and regulations when arriving at the estate . Please make sure to comply with the procedures and inform your guest what to expect upon arrival . It has come to our attention that private guests of the homeowner allow their guests entry onto the estate by not following the correct procedure .
Herewith some information that you as the homeowner should communicate to your guest . 1 . Access Permits & Entry Tags R30.00 per day per vehicle for the first THREE days R100.00 per vehicle from FOUR – SEVEN consecutive days R200.00 per vehicle for EIGHT OR MORE consecutive days
The entry fee charged per vehicle will be deducted from your levy account . You as the homeowner should include this charge in your fee to the guest . Day visitors of the guest will not have to pay an access levy . Visitors of the guests who are staying over will have to pay an access levy , as follows :
Ÿ 1 to 3 days = R30 per day ;
Ÿ 4 to 7 days = R100 once off ;
Ÿ More than 8 days = R200 once off .
Please indicate how many vehicles will be accessing the estate by your guest , to enable us to prepare your tags for entry onto the Estate . Please note : if you are in arrears with your levy account , your guest will have to pay in cash for the entrance access permit upon arrival at Estate Reception .
An arrival notification by the homeowner should be forwarded to Estate Reception with the full details of the guest . We have an electronic form available on our website for you to submit the arrival electronically : Electronic Arrival Notification .
Please also note that if your guest might need an additional vehicle access tag that you as the homeowner should communicate this before your guest arrives . The guest pays a R100 cash deposit to security for the access tag which will be refundable to your guest on date of departure when handed in . This is of the utmost importance that you communicate the above to the guest before they arrive . Notify them on confirmation of your booking to collect the access tag from Security upon their arrival .
2 . Basic Rules
Ÿ Your guest must please ensure that all doors are locked and windows are closed before leaving your villa .
Ÿ Please note there is no authorised use of any motorised scooters on the estate .
Ÿ Motorcycles and motorised boats are not allowed on the estate .
Ÿ No pets are allowed on the estate . en u gaste inlig wat hul by aankoms kan verwag . Dit het onder ons aandag gekom dat privaatgaste van huiseienaars hulle eie gaste toegang tot die landgoed toelaat en die korrekte prosedures word nie gevolg nie .
Inligting wat aan die privaatgas van ' n huiseienaar gekommunikeer moet word :
1 . Toegangspermitte en toegangskyfies R30.00 per dag per voertuig vir die eerste DRIE dae R100.00 per voertuig vanaf VIER - SEWE opeenvolgende dae R200.00 per voertuig vir agt of meer opeenvolgende dae
Die permitgelde wat per voertuig gehef word , word van u heffingsrekening afgetrek . U as huiseienaar moet hierdie heffing in u fooi aan die gas insluit .
Dagbesoekers van die gas sal nie ' n toegangsheffing hoef te betaal nie . Besoekers van die gaste wat oorbly , moet ' n toegangsheffing betaal , soos volg :
Ÿ 1 tot 3 dae = R30 per dag ;
Ÿ 4 tot 7 dae = R100 eenmalig ;
Ÿ Meer as 8 dae = R200 eenmalig .
Dui asseblief aan hoeveel voertuie deur u gas toegang tot die landgoed moet verkry om ons in staat te stel om u skyfies voor te berei vir toegang tot die Landgoed . Let wel : as u agterstallig is met u heffingsrekening , moet u gas by aankoms by die ontvangs in kontant vir die toegangspermit betaal .
' n Aankomsboodskap deur die huiseienaar moet aan die ontvangs van San Lameer gestuur word met die volledige besonderhede van die gas . Ons het ' n elektroniese vorm beskikbaar op ons webwerf vir u om die aankoms elektronies in te dien : Elektroniese Aankomsvorm .
Let asseblief ook daarop dat indien u gas ' n addisionele voertuig toegangskyfie nodig het , moet u as huiseienaar dit aan die gas kommunikeer voordat u gas arriveer , en dat die gas ' n R100 kontant deposito aan sekuriteit vir die toegangskyfie moet betaal en dan weer op datum van vertrek aan u gas terugbetaalbaar sal wees . Dit is van uiterste belang dat u die bogenoemde aan die gas voor die aankoms moet kommunikeer . Stel hulle in kennis met die bevestiging van hul bespreking om die toegangskyfie by Sekuriteit te kry sodra hul arriveer .
2 . Basiese Reëls
Ÿ U gas moet asseblief verseker dat alle deure gesluit is en dat vensters gesluit word voordat hul u villa verlaat .
Ÿ Let asseblief daarop dat daar geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed is nie .
Ÿ Motorfietse en gemotoriseerde bote word nie op die landgoed toegelaat nie .
Ÿ Geen troeteldiere word op die landgoed toegelaat nie .
3 . Logistics with regards to your guest staying in your villa . San Lameer Estate as well as the Reception is not responsible for the following during your guests ’ stay . You must notify the guest to contact you directly if any of the below problems occur
Ÿ DSTV decoder connections and smart card
Ÿ Cleaning & Maintenance of the villa
Ÿ Any toiletries and towels
Ÿ Damaged kitchen appliances and utensils
Ÿ Notify them of the R10 cash armbands for access to the Marina Blue Flag Beach . This is payable only in cash at Estate Reception .
4 . Maximum occupancy per villa allowed as per the House Rules :
Ÿ 1 Bedroom - 2 occupants
Ÿ 2 Bedrooms - 4 occupants
Ÿ 3 Bedrooms - 6 occupants
Ÿ 4 Bedrooms - 8 occupants
Ÿ 5 Bedrooms - 10 occupants
Ÿ 6 Bedrooms - 12 occupants
Thank you
Goeie dag Huiseienaars ,
Ons het dit goed gedink om u as huiseienaar weer in te lig van ons toegangsprosedures , reëls en regulasies wanneer u by die landgoed aankom . Maak asseblief seker dat u die prosedures nakom
3 . Logistiek met betrekking tot u gas wat in u villa bly . San Lameer Landgoed sowel as die Ontvangs is nie verantwoordelik vir die volgende tydens u gaste se verblyf nie . U moet die gas in kennis stel om u direk te kontak indien enige van die onderstaande probleme voorkom :
Ÿ DSTV dekodeerder verbindings en slimkaart
Ÿ Skoonmaak en instandhouding van die villa
Ÿ Enige toiletware en handdoeke
Ÿ Beskadigde kombuis toerusting en eetgerei
Ÿ Stel hulle in kennis van die R10 oranje armbande vir toegang tot die Marina Blouvlagstrand . Dit is slegs betaalbaar in kontant by die ontvangs van die landgoed .
4 . Maksimum besetting per villa toegelaat volgens die Huisreëls :
Ÿ 1 slaapkamer - 2 inwoners
Ÿ 2 slaapkamers - 4 inwoners
Ÿ 3 slaapkamers - 6 inwoners
Ÿ 4 slaapkamers - 8 inwoners
Ÿ 5 slaapkamers - 10 inwoners
Ÿ 6 slaapkamers - 12 inwoners
Dankie
Jolanda Cloete Estate Reception Supervisor / Landgoedontvangs Toesighouer

Link to ACCESS PROCEDURE / Skakel na TOEGANGPROSEDURE