San Lameer Newsflash/Nuusflits August/September 2016 | Page 4
Country Club
Dear Homeowners / Geagte Huiseienaars
Dear Homeowner/member,
We are pleased to report that the course is in great condition approaching growing season.
The 4 x 4 Men's Team Challenge was a raging success. Congratulations to the Top Dogs as the
winners of the 4x4 Men's Team Challenge this year. We've received great reviews on our Olympic
themed event; everyone had a great time and really enjoyed the great weather and camaraderie
amongst the other teams.
Geagte Huiseienaars / Lede
Ons is bly om te rapporteer dat die gholfbaan in 'n baie goeie toestand is soos ons die groeiseisoen
nader. Die 4 x 4 manspan-uitdaging was 'n fantastiese sukses. Baie geluk aan die “Top Dogs” as die
wenners van die 4x4 manspan uitdaging vanjaar. Ons het goeie terugvoering op ons Olimpiese
tema geleentheid ontvang; almal het 'n goeie tyd gehad en daar was goeie kameraadskap onder
die ander spanne.
Our caddies had their annual match against the Wild Coast caddies on the 16th of August.
They played at Wild Coast this year and beat our guys out of the woods with their home
course advantage. It was followed with a braai and drinks at the 19th Hole. Everyone had a
great time. A big thank you to Fred Beaver for hosting our caddies and making it a special
day for them.
We have some great news for all Big Easy fans; San Lameer will be hosting their very first Els
for Autism Golf Day on the 14th of December 2016. Entry will be a R1000 per person. I know
it's a bit expensive but well worth the cause. For those who collect memorabilia, there will
be some authentic Ernie Els items up for auction and you can also stand a chance of playing
with Ernie in the 2018 SA Open Pro-Am.
Ons joggies het hul jaarlikse wedstryd teen die Wildekus joggies op 16 Augustus gehad. Die
Wildekus het vanjaar ons joggies geklop as gevolg van die voordeel om op hul tuisveld te
speel. Dit was gevolg met 'n braai en drankies by die 19de putjie. Almal het 'n goeie tyd
gehad. Baie dankie aan Fred Beaver wat as gasheer vir ons joggies opgetree het en dit 'n
spesiale dag vir hulle gemaak het.
Ons het 'n goeie nuus vir al ons “Big Easy” aanhangers; San Lameer sal die gasheer wees van
hul heel eerste Els vir outisme Gholfdag op die 14de Desember 2016. Inskrywingsvorms
beloop 'n R1000 per persoon. Ek weet dit is 'n bietjie duur, maar die moeite werd en vir 'n
goeie saak. Vir diegene wat memorabilia versamel, daar sal 'n paar outentieke Ernie Els
items op die veiling wees en jy staan ook 'n kans om saam met Ernie in die 2018 SA Ope
Pro-Am te speel.
We are very proud of our member Mr Robbie Robinson who won the C division of the Sanlam Cancer Challenge
Regional Final on Sunday, 14 August 2016 at Umdoni Park Golf Club. Robbie will now participate in the finals at Sun
City later this year. From all of us at the Country Club, well done!
Golf Cart Tender
Should you be interested to tender on 5 old carts that have been replaced. Herewith the Country Club Tender
document to be submitted by Friday the 2nd of September.
From everyone at the Country Club we look forward to seeing you at the club in the near future.
Kind Regards,
The golf Team!
GOLF TENDER DOCUMENT
Ons is baie trots op ons lid, Mnr Robbie Robinson wat die C-afdeling van die Sanlam Kanker-Uitdaagreeks Sondag, 14
Augustus 2016 by Umdoni Park Gholf Klub gewen het. Robbie sal nou aan die eindrondte by Sun City later vanjaar
deelneem. Van ons almal by die klub, welgedaan!
Gholfkarretjie Tender
Indien u belangstel om te tender op 5 ou gholfkarre wat vervang was. Hiermee die Buiteklub Tender dokumente wat
teen Vrydag 2 September 2016 ingedien moet word.
Van almal by die buiteklub, ons sien daarna uit om julle by die klub in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Die gholfspan!