San Lameer Newsflash/Nuusflits April / May 2018 | Page 7
Country Club
CLUB NEWS / KLUBNUUS
The course is currently in a very good condition and we are almost ready to reseed our
greens as we are fast approaching winter. We had quite a bit of rain the last couple of
weeks that assisted in the course looking so good.
We would like to welcome Clinton Fouche as our new superintendent. Clinton has
taken over from Albertyn Sauerman who has taken up a new position as head
Greenkeeper at Mosselbaai Country Club. We would like to take this opportunity to
thank Albertyn for an excellent job he has done over the last 6 years, Tyn and his staff
have taken the course to the next level and we wish him, his wife Kelly, their daughter
Keira and her baby sister coming soon all the best with their new venture.
Clinton has been in the golfing industry for the past 20 years of which 17 years were
spent at Dainfern as first the Golf Director and the last 10 years as golf course
superintendent. Clinton comes with some experience in that he has completely re
serviced all greens at Dainfern, reconstruction and installation of drainage in all
bunkers. Project managing and instalment of a complete irrigation system.
Hollowtining
Please take note that the Golf Course will be closed for annual spring treatment /
hollowtining from 9-12 November and the Mashie Course will be closed on 13
November.
The course will be in recovery from 13 -23 November 2018. We will be doing a small
tine and the course should be recovered in about 7 days after the tine. We will
however offer reduced green fees during this period.
Lentebehandeling
Let asseblief daarop dat die Gholfbaan van 9 tot 12 November 2018 vir die jaarlikse
lentebehandeling gesluit sal word. Die Mashie-baan sal op 13 November gesluit
wees. Die baan sal vanaf 13 tot 23 November 2018 in sy herstelproses wees. Ons
gaan nie 'n groot lentebehandeling toepas nie en daarom sal die baan net sowat 7
dae na die behandeling al herstel wees. Ons sal egter gedurende hierdie tydperk
verminderde baanfooie aanbied.
“Tee for Two”
As jy vanjaar aan die “Tee for Two” kompetisie wil deelneem, stuur 'n e-pos aan
[email protected] vir 'n inskrywingsvorm. Inskrywingsfooie is R7000 per
paar, wat 3 x rondtes gholf, 3 x ontbyt, 3 x middagetes, 3 x aandetes en 'n
geskenksak ter waarde van ten minste R1300 per persoon insluit. So ook kry elke
paar 'n kans om 'n 5 dae reis vir twee na Mauritius en pryse ter waarde van R35
000 te wen. Kom geniet hierdie fantastiese gebeurtenis.
Plaaslike reël - Aflaaisone wysiging
Neem asseblief kennis: Nadat ons met Mnr Graham Webster gekonsulteer het, het
ons besluit om ons aflaaisones op putjies 7 en 8, te verwyder. As gevolg van vele
verskillende menings toe die aflaaisones in plek was, asook om moontlike
verwarring en geskille te vermy, is daar besluit dat hulle nie meer in plek hoef te
wees nie. Normale gholfreëls sal van toepassing wees. Indien u enige kommentaar of
terugvoering het, kan u gerus aan [email protected] 'n epos stuur.
Tee for Two
If you'd like to enter in the Tee for Two mixed competition this year, please e-mail me
[email protected] for an entry form. Entry fees are R7000 per couple, which
includes 3 rounds of golf, 3 breakfasts, 3 lunches, 3 dinners, a goodie bag worth at
least R1300 per person, a chance to win a 5 day trip for two to Mauritius and prizes
worth R35 000. Come and enjoy a fun filled event.
Meyer du Toit
Golf Director / Gholf Direkteur
Local Rule: Drop-Zones amendment
Please note that after consultation with top rules official Mr Graham Webster it was
decided to remove our drop zones on holes 7 & 8. We had too many different opinions
when these drop zones were in place and to avoid confusion and possible disputes it
was decided that there is no need to have them in place. Normal golf rules will apply.
Should you have any comments or feedback please feel free to send me a mail
[email protected]
Die baan is tans in 'n baie goeie toestand en ons is amper gereed om ons setperke oor
te saai met 'n wintergras, aangesien die winter nou vinnig nader kom. Ons het die
afgelope paar weke nogal redelik reën gehad wat gehelp het dat die baan so goed lyk.
Ons verwelkom Clinton Fouche as ons nuwe superintendent. Clinton het oorgeneem
van Albertyn Sauerman, wat 'n pos as hoofbeampte by Mosselbaai Klub gekry het. Ons
wil van hierdie geleentheid gebruik maak om Albertyn te bedank vir die uitstekende
werk wat hy die afgelope 6 jaar gedoen het. Tyn en sy personeel het die baan na 'n
volgende vlak geneem en ons wens hom, sy vrou Kelly, hul dogter Keira en haar baba
suster al die beste met hul nuwe lewe toe.
Clinton is die afgelope 20 jaar in die gholfbedryf, waarvan hy 17 jaar by Dainfern, eers
as Gholfdirekteur en die afgelope 10 jaar as gholfbaan-superintendent, bestee het.
Clinton kom met 'n ondervinding in die feit dat hy alle setperke by Dainfern
heropgebou het asook die dreinering van alle sandkuile. Hy was ook die
projekbestuurder van 'n algehele en volledige besproeiingstelsel.
Clinton Fouche