San Lameer Newsflash/Nuusflits April / May 2018 | Page 11

CAMELOT SPA NEWS / NUUS

With the Festive Season of 2017 still so fresh in our memories it is very difficult to believe that Easter 2018 has come and gone already . We would like to thank all of our true blue regular clients and first time visitors for making us a part of their Easter Holiday . It was such a pleasure seeing all of our regulars again and we look forward to your next visit to our establishment . We sincerely hope that many of the new faces will also become part of the regular clientele that we look forward to welcoming each year .
We are very proud to announce that the Camelot Spa at San Lameer has been awarded our sixth PMR Africa Award for the year of 2017 at an Awards Ceremony held on 12 April 2018 . These awards are given to companies and institutions doing most in their sectors over that past 12 months to stimulate the economic growth and development of their region . We received a Diamond Arrow which is the highest available , 1st Overall for Spa ' s in the KwaZulu-Natal South Coast Region . We attribute this recognition to the unwavering support we receive from the community and the spectacular team that we are so very blessed to have . A very big thank you to all for making this possible .
Our team has grown yet again as we welcomed Kayla Clark to our already sterling team as our new receptionist . She is a beautiful and vibrant young lady that joins us from Pretoria . Her partner is Norman Riley that was appointment as Golf Operational Manager at the San Lameer Country Club . So we are keeping her in the San Lameer family . Like all of us here at the Spa , she shares our dedication and enthusiasm for the beauty industry as well as for customer service . We look forward to all of our clients meeting and interacting with her . We also welcomed Andiswa Gamndana . She joins us from LaMain as our Executive Housekeeper . Andiswa has been working at the Spa for the past 3 years . She has extremely high standards and with her on board we know that our five star standards will be upheld .
We are extremely excited to introduce a new brand house in the Spa . The new brand is Proudly South African and is considered one of the leading skincare companies in South Africa today . This vine-derived brand was developed and manufactured in the Cape Winelands town of Stellenbosch in the Western Cape . TheraVine offers clients a beauty range unlike any other . With its unique formulations and fragrant grape extracts , we will now be able to offer our clients cutting edge skin care technology like never before . Upon investigating the brand we discovered that TheraVine offers what we all crave …. Instant and lasting results ! This is derived from the key ingredient that TheraVine has in all of their products , the anti-ageing powerhouse called Resveratrol , which regenerates the body at a cellular level . Today , Resveratrol is believed to be one of the most potent polyphenols and strongest protectors against symptoms associated with ageing and free-radical damage . We currently offer three of their incredible facials as well as retail products at very affordable prices ! We would like to invite one and all to come and allow TheraVine to exceed your expectations .
op 12 April 2018 gehou is . Hierdie toekennings word aan maatskappye en instansies gegee , wat die meeste in hul sektore oor die afgelope 12 maande ontwikkel het , en wat die ekonomiese groei en ontwikkeling van hul afdeling gestimuleer het . Ons het ' n Diamant-Pyl toekenning ontvang , wat die hoogste afdeling is , 1ste Algeheel vir Spa ' s in die KwaZulu-Natalse Suidkusstreek . Ons skryf hierdie erkenning toe aan die onwrikbare ondersteuning wat ons van die gemeenskap ontvang en die skouspelagtige span waarmee ons so baie geseënd is . Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het .
Ons span het weer gegroei toe ons Kayla Clark as deel van ons algehele span as ons nuwe ontvangsdame , verwelkom het . Sy is ' n pragtige en lewendige jong dame wat by ons uit Pretoria aangesluit het . Haar kêrel is Norman Riley , wat so rukkie terug aangestel is as Gholf Operasionele Bestuurder by die San Lameer Buiteklub . So hou ons haar in die San Lameer-familie . Soos ons almal by die Spa , deel sy ons toewyding en entoesiasme vir die skoonheidsbedryf sowel as vir kliëntediens . Ons sien uit na al ons kliënte wat haar nog moet ontmoet . Ons het ook Andiswa Gamndana verwelkom . Sy sluit by ons vanaf LaMain as Uitvoerende Huishoudster aan . Andiswa werk al vir die afgelope 3 jaar by die Spa . Sy het uiterse hoë standaarde en met haar aan boord weet ons dat ons vyf ster standaard , gehandhaaf sal word .
Ons is baie opgewonde om ' n nuwe handelsmerkhuis in die Spa bekend te stel . Die nuwe handelsmerk is trots Suid-Afrikaans en word as een van die voorste velsorgmaatskappye in Suid-Afrika beskou . Hierdie wingerd-afgeleide handelsmerk is ontwikkel en vervaardig in die Kaapse Wynlandse dorp , Stellenbosch in die Wes-Kaap . “ TheraVine ” bied aan kliënte ' n skoonheidsproduk , anders as enige ander in sy soort . Met sy unieke formulerings en geurige druiwe-ekstrak kan ons aan ons kliënte die nuutste velsorg tegnologie soos nooit tevore bied nie . Met die ondersoek van die handelsmerk het ons ontdek dat “ TheraVine ” bied wat ons almal begeer .... Direkte en blywende resultate ! Dit onstaan uit die sleutelbestanddeel wat “ TheraVine ” in al hul produkte het , die teenverouderings kragbron “ Resveratrol ”, wat die liggaam op ' n sellulêre vlak herstel . Vandag word “ Resveratrol ” beskou as een van die sterkste polifenole en beskermers teen simptome wat verband hou met veroudering en radikale skade . Ons bied tans drie van hul ongelooflike gesigbehandelings sowel as kleinhandelprodukte teen baie bekostigbare pryse aan ! Ons wil graag ieder en elk nooi om “ TheraVine ” te kom probeer en jou verwagtinge te oorskry .
Met die Feesseisoen van 2017 nog steeds so vars in ons herinneringe is dit baie moeilik om te glo dat Paasfees 2018 alreeds verby is . Ons wil graag al ons “ True Blue ” gereelde kliënte en eerste besoekers bedank , wat ons deel van hul Paasvakansie gemaak het . Dit was ' n plesier om al ons gereelde kliënte weer te sien , en ons sien uit na jou volgende besoek aan die Spa . Ons hoop dat baie van die nuwe gesigte ook deel sal wees van die gereelde kliënte wat ons elke jaar graag verwelkom .
Ons is baie trots om aan te kondig dat Camelot Spa by San Lameer ons sesde PMR Afrika-toekenning vir die jaar 2017 ontvang het , tydens ' n toekenningseremonie wat
Monya Ashburner Spa Manager / Bestuurder