Royal Show Pietermaritzburg 2016 | Page 58

Theuns Jordaa Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. Met vyf solo-albums en verkope van meer as 1 miljoen, het hy bewys dat hy nie net ‘n sanger van formaat is nie, maar ook ‘n baietalentvolle liedjieskrywer. As sanger het Theuns oor die jare bekend geword vir die gemak waarmee hy gehore vermaak. Van sagte ballades en liefdesliedjies tot op-en- wakker deuntjies wat mense op hulle stoele laat dans. Een ding is seker – Theuns weet net hoe! Vir konsert besonderhede, sien die Royal tydlyn.