PRO CLASSIFIEDS no 1 - June 2013 | Page 66

WEIMARANER
TE KOOP. Opregte Weimaraners. Ingespuit en ontwurm en jy kry‘ n pakkie kos saam. 4 tefies en 4 reuntjies, R1 500 elk. Skakel Riana, 072 211 2663. Randfontein
WINDHOND
SKOU-WIPPETS. Pa, junior wêreldkampioen 2009. Ma, gewese kampioen. R2 000 Sel: 072 128 8352. NW
WORSHOND
MINIATUUR WORSHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. Parys. Skakel: 076 212 1474
MINIATUUR WORSHONDJIES, 6 weke( donker rooi-bruin). R1 000 stuk. Skakel Janetta, 082 512 0727, Potchefstroom
MINIATUUR-WORSIES. Ingeënt en ontwurm. Skakel: 079 203 4342 of 072 296 9932. Reitz
ALLERLEI
BEAGLES. Driekleurig. Ingeëent en ontwurm. R2 500 – R2 800. Skakel Stephen, 082 803 6314. Marble Hall
BEAGLES. Driekleurig. Skakel Rina, 082 458 6303
WIT DUITSE HERDERSHONDJIES. 8 weke. Uitstekende plaasbeskermers. R2 100 elk. Skakel 083 356 6219, a. u.
VARS PRODUKTE
AARTAPPELS
LANDSWYE VERSKAFFERS VAN: Aartappelmoere, moersakke, aartappelsakkies, plakkers, paletnet. SKAKEL RSA SAAD: 012 809 4000; Webtuiste: www. rsafeeds. co. za
BYE EN BYE BENODIGHEDE
HIGHVELD HONEY FARMS: Byeprodukte van die beste gehalte teen billike pryse. Vir gratis pryslys, skryf aan Posbus 11079, Rynfield, 1514 of skakel 011 849 1990
OP SOEK NA tot 2 000 heuningbykolonies vir Hazyview. Moet siektevry en sonder Kaapse bye wees. Markverwante pryse word betaal. Skakel Kobus, 071 331 0981. E-pos: sabierivier @ iafrica. com
S. M. McGLADDERY BK., Pietermaritzburg, vir al u byeboerderytoerusting. Skakel 033 342 4990, of kyk op ons webblad: http:// www. satweb. co. za / bees
VRUGTEBOME / WINGERDSTOKKE
GRANAAT, olyf, okkerneut, pekanneut, amandel, perske, appelkoos, vy, ens. Bel Douw, 084 506 5125. Vereeniging
PEKANNEUTBOME. Nou beskikbaar. Verskillende groottes. Skakel: Steyn, 082 788 1660.
Kameeldrif-Oos. Pretoria
SITRUSBOME. Esselen Kwekery vir gesertifiseerde bome en diens. Skakel 013 790 0160, Malelane
WYE REEKS VRUGTEBOME. Ligtheim Kwekery, Posbus 57, Middelburg, 1050. Skakel: 078 802 1578 of Leana 071 066 2719. E-pos: ligtheim @ isat. co. za: Webtuiste: www. ligtheim. co. za BOME EN STRUIKE
ABSOLUUT DIE BESTE PRYSE EN GEHALTE! Inheemse bome van klein tot groot. Bel Peet: 082 654 9344; Besoek, www. inheemsebome. co. za, e-pos: peet @ inheemsebome. co. za. Pretoria
PLANTJIES
GRAS
AANDAG ALLE BOERE! Russiese gras. Bespaar duisende rande aan die aankoop van voer vir u diere deur immergroen, meerjarige Russies gras te koop. Geskik vir alle diere. Afslag vir groot bestellings. Randfontein. Skakel: 072 604 5219
ALLE SKAAPBOERE! Russiese gras! Dra tot 80 skape per hektaar. Skakel: 084 393 8803 of 072 199 7409
ALLERLEI
ONKRUIDMAT / GRONDBEDEKKER. 120 gram per meter. R3.42 / m. BTW ingesluit. Alle groottes beskikbaar. Skakel 083 225 1734
TUIN- EN KWEKERYBENODIGHEDE
� HEFER-TONNELS. Groente- en blomtonnels, asook tonneltoerusting volgens u behoeftes
� PRAKTIESE TONNELKURSUS. Kom doen‘ n praktiese 2-dag – tonnelkursus oor die dag tot dag bestuur van‘ n tonnel � TONNELKURSUS, AgriSETA-geakkrediteer � SAAGSELS. Beskikbaar vir hidroponiese tonnels Tel.: 082 352 5445 of 082 451 7449 of 011 698 1740; Faks: 011 698 1686 Webtuiste: www. hefer. co. za
AANDAG! DICLA-TONNELS Ons is verskaffers van gegalvaniseerde tonnels, tonnelplastiek en alle bybehore. BESOEK ONS WEBBLAD: www. dicla. com; E-pos: dicla @ icon. co. za; Tel: 011 662 1371
GROENTETONNELS: 30m x 10m 4m, vlekvrye staal, R34 000. Tweedehands, R28 000 Skakel Hans: 082 335 3757 of 012 767 8805 of 011 751 6999. E-pos: tunnellatonnels @ vodamail. co. za; Webtuiste: www. tunnelatunnels. co. za
STAALKABELS, van 3mm – 25mm. Beste pryse en gehalte. Alle lengtes. Skakel: Jakes of Vidette by 057 388 3595, k. u.

66

�ox���� �ox����