Nic Oosthuizen ‘ n kunstenaar wat op 86 jarige ouderdom nogsteeds sy passie uitleef om elke dag te skilder .
Nic verf sy herhinneringe . Hy het op ‘ n plaas in Standerton distrik groot geword en skilder plaastonele . Hy is alom bekend vir sy ryk warm kleure , troppe skape en beeste . Sy skilderye is vol atmosfeer en laat ieder en elk nostalgies terug verlang na gelukkige tye op die plaas . Nic is ook n portret kunstenaar wat kinders en families verewig vasvang op doek .
NIC
PARYS PEOPLE
Oosthuizen