OQG 2015 - Row by Row Quilt | Page 2

Ry 1 – Variasie van die Texas star – OKG logo Blok 5½ dm x 5½dm – naattoelating ingesluit. Wanneer in rytjie vasgewerk is blok se finale grootte 5dm x 5dm. Kan met “paperpiecing” gedoen word of andersins tradisionele metode. Gebruik kleure van jou keuse – dit hoef nie die kleure van die OKG te wees – maak die blokkie in die keuse van jou kleurskema wat jy vir die kwiltjie gekies het.