Musiek 247 vol1 | Page 2

VPHFILMS May 2014

Hennie Jacobs

Veelsydigheid is eintlik sy tweede naam. En in werklikheid is daar agter die 7de Laan-karakter Diederik Greyling een van Suid-Afrika se toegewydste kunstenaars. Die akteur Hennie Jacobs is immers ‘n gedugte sanger, storieverteller en liedjieskrywer, wie se jongste vollengte-album, Dit is die land, behoorlik borrel van Afrikaanse folkrock met eg Afrikaanse stories en kraakvars liefdesballades.

"Nou is sy terug met haar tweede album, Dit staan in die sterre, en die vraag is of dit dalk gaan verander. Die titelsnit verskil byna heeltemal van enigiets wat op haar debuutalbum voorgekom het, en behoort haar grootste treffer tot dusver te word."

"Rinel het nog nie haar volle potensiaal bereik met haar vorige album nie, en dit is ‘n jammerte omdat sy werklik ‘n uiters talentvolle kunstenaar is wat nog baie gewild kan word. Haar nuwe album is selfs nog beter, en ‘n mens hoop dat nog meer radiostasies van haar sal kennis neem. "

Daantjie Dinamiet

Rinel Day

Steyn de Wet

"Die sanger/liedjieskrywer Steyn de Wet se eerste album is pas vrygestel en maak reeds branders in die bedryf."

Henry Cloete

Ek sien baie uit om te sien waarnatoe hierdie paadjie gaan lei.

As Gerhard Steyn sy troefkaart op die tafel sit, is dit alles behalwe 'n gelukskoot. Harde werk, ysere dissipline en 'n passie vir perfeksie is deel van sy strewe met elke album.

SPLINTER NUUT N REUSE TREFFER !

EEN MAN ARMY

“Ek glo nie daar mag net een goeie liedjie op ‘n album wees nie,” sê die sanger wat reken dat hy sedert sy sangdebuut ongelooflik gegroei het – ook as liedjieskrywer. “Elke album voel weer soos die eerste. Daar is dieselfde opgewondenheid.

Gerhard Steyn

VPHFILMS

2

NUWE VRYSTELLINGS