KIEKIES
KIEKIES
Ons het lesers gevra om hul mooiste, snaaksste, en mees unieke plaasfoto’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings. Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings:
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. 16.
Nicolaas van Rensburg( WENNER) Jacolene Uys Daisy Kokkie Heleen Maass Albert Kemp Tania Coetzee Alta Groenewald Zakkie Walters Melissa van Heerden Mari Walters Mari Walters Gerda Swart Talitha van Vuuren Alida Visagie Werner Lubbe Philippus P. Roets
3.
13.
Dié maand se wenner ontvang’ n Protek geskenkpak, ter waarde van R1 500, WEN!
Volgende maand plaas ons weer foto’ s, so hou‘ seblief aan om julle foto’ s na foto @ marktoe. co. za te stuur.
11.
15.
5.
72 MARKtoe! September 2026