MARKtoe! September 2026 - Uitgawe 141 | Page 64

WINKEL
WINKEL

4.

5.

6. 7.

4. Verf, insluitend Agrimark se eie verfreeks en die gewilde INGCO- kraggereedskap, vind groot aanklank by klante wat die winkel besoek. 5. Agrimark Eendekuil is klein, maar bied’ n groot verskeidenheid produkte, ook vir inwoners. 6. Pieter Mentoor, winkel-assistent, by die groot verskeidenheid veemedisyne. 7. Melvin Walters, winkelassistent, met een van Agrimark se eie verfprodukte.

Elke streek het sy speek

Eendekuil is reeds vir hom soos’ n tweede huis, en baie van die landbou-aktiwiteite in die omgewing is bekend.

“ Buiten natuurlik Citrusdal, waar hy voorheen gewerk het, wat grotendeels op sitrusproduksie gefokus is. Hier in die Eendekuil-omgewing is dit hoofsaaklik saai- en veeboere, met’ n bietjie vrugte wat ook geproduseer word,” verduidelik Clinton.

Vir Clinton is dit belangrik om die produsente en hul seisoene goed te ken.“ Ek moet weet wanneer dit skeer- of lamtyd is, wanneer die manne begin saai of oes en wanneer

64 MARKtoe! September 2026