6
Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za
Advertensies: advertise @ marktoe. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywers: Danie Keet en Griet du Plessis
Fotografie: Mia Truter, Michel dei-Cont en verskaf
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! September 2026 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za
Printed by
A division of Novus Holdings
6
Meer as koring in die Swartland Van koring en aartappels tot rooibos, sitrus, vee en kruieprodukte, boerdery in Eendekuil rus lankal nie meer op net een gewas nie. In’ n seisoen waarin droogtetoestande en onseker reënval graanprodusente onder toenemende druk plaas, help diversifikasie om risiko te versprei en nuwe inkomstestrome te skep. MARKtoe! het vier plaaslike boerderye besoek om te sien hoe produsente hul ondernemings verbreed en aanpas by’ n veranderende landbou-omgewing.
MARKtoe! September 2026 3