MARKtoe! SEPTEMBER 2023 Uitgawe 108 | Página 72

Heritage Edition , ter waarde van R450 . Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .
KIEKIES 4 .

Ons het lesers gevra om hul mooiste , snaaksste , en mees unieke plaasfoto ’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings . Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings :

1 . Carien Schabort ( WENNER ) 2 . Anja Van Dalen 3 . Alta Groenewald 4 . Alta Groenewald 5 . Sunel du Plessis 6 . Gerda Swart 7 . Irma De Klerk 8 . Chante Pelser 9 . Melissa Mostert 10 . Alicia Kemp 11 . Adriana Theunissen 12 . Adriana Theunissen 13 . Mari Marais 14 . Willem Walters 15 . Magda Gerber 16 . Gerda Swart

Dié maand se wenner ontvang ‘ n Camp Cover Standard Braai Grid Cover en 6 Pack Cooler

Heritage Edition , ter waarde van R450 . Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .

6 .
7 .
1 .
15 .
72 MARKtoe ! September 2023