MARKtoe! SEPTEMBER 2022 Uitgawe 97 | Page 3

iPad

42 4

38

Uitgewer : Meta Publishing ( Pty ) Ltd .
Redakteur : Griet du Plessis griet @ marktoe . co . za
Advertensies : Anke Worthington anke @ marktoe . co . za Magdel Pienaar magdel @ meta-media . co . za
Administrasie : Judy-Anne Gone
Ontwerp : XL Design & Advertising : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling www . xldesign . co . za
Skrywers : Maryke Roberts en Nikki van Coller
Fotografie : Michel Dei-Cont , Mia Truter , Shutterstock en verskaf .
Taalversorging : Lindie White en Ilze Holtzhausen de Beer
4
32
38
40

Inhoudsopgawe

Die Helderberg se hart klop steeds kragtig
Van die bekendste en mooiste plase lê aan die voete van die Hottentots- Hollandberge . Maar dis nie net honderde jare se tradisies wat die wyn en olyfolie van hierdie wêreld so beroemd gemaak het nie , dis die konstante soeke na uitmuntendheid en vernuwing gekoppel met respek vir die natuur en die mens wat hulle dryf om produkte uit die boonste rakke te lewer
Agrimark Sitari Village gee mense die kans om te droom en doen
Hierdie eenjarige winkel hou pas met die leefstylbehoeftes van die nuwe woonbuurt-uitbreidings in die omgewing . Hulle gewildheid neem egter nie net toe onder die dorpsmense nie , landbouklante word ewe goed ondersteun .
Dynamite in small packages
If you are thinking about adding a dog ( or another dog ) to your family and you ’ ve only ever had big dogs , it might be time to consider a smaller breed . They may be tiny , but they have huge personalities and a lot to offer any dog-loving family .
Plaaslewe-kiekies
Facebook-volgelinge het hul mooiste , snaaksste en uniekste plaasfoto ' s vir ons gestuur . Gaan loer bietjie wie het gewen hierdie maand !

32

53

Hertestraat 7 , Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe ! September 2022 uitgawe . Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing ( Pty ) Ltd ., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie .
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing ( Pty ) Ltd . of van die handelsmerk " MARKtoe ! vir jou eie stukkie plaas ” nie .
Teken in op MARKtoe ! www . marktoe . co . za / teken-in
42
53
58
Fantastic Figs
Known for its adaptability , high productivity and easy maintenance , the fig tree is a great addition to your garden . If you love figs , why not try your hand at growing your own supply of this ancient and delicious fruit ?
The Kitchen Garden
More and more urban households are turning their gardens into edible landscapes through the practise of “ foodscaping ”. Here ’ s our guide to using edible plants not only for consumption purposes , but also for their aesthetic , ornamental functional qualities .
A little slice of heaven
We South Africans love camping , so it ’ s no surprise that there are hundreds of campsites scattered throughout the country . Here are some of our favourites , each with something unique to offer even the most discerning camper .

58

62
PPC DIY Lamp
This DIY concrete lamp is cast in an empty milk carton and is perfect for those who would like to begin experimenting with concrete . You will also end up with a unique light fitting for your home .
64
Put a spring in your step
View the best deals from Agrimark ' s latest in-store promotion . Offers are valid from 24 August - 24 September 2022 .

40

Skryf aan ons .
Stuur julle briewe per e-pos of faks . E-pos : redaksie @ marktoe . co . za Pos : MARKtoe !, Hertestraat 7 | Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591 | F : 086 511 3425

62