1 .
 2 . 3 .
 Spilo weef al vir 70 jaar innoverende oplossings en is ’ n trotse plaaslike verskaffer aan meer as 80 % van die bloubessie-sektor in Suider-Afrika .
 Ons Agri Weave ® -grondbedekker ( ook onkruidmat of sintetiese deklaag ) is pasgemaak om die mees langdurende grondbedekker-oplossing in die felle omgewing van Suider-Afrika te wees . Ons Boost groeitegnologiereeks se potte , plantsakkies , staanders , oesbakke en heuphouers is ontwikkel in samewerking met kenners en boere om optimale groei- en oesoplossings te bied .
 Spilo is jou betroubare , wêreldklas , plaaslike vervaardiger van hoëgehalte-bloubessieverbouingstegnologieë . Kontak ons om uit te vind hoe ons jou kan help om meer te groei , beter te groei en groener te groei .
 Boost Ronde Potte
 Boost Vierkantige Potte
 Boost Plantsakkies en Staanders
 Boost Oesbak en Heuphouer
 Agri Weave ® Grondbedekker ( 5,3 m wyd , sterk materiaal )
 Boost-potte ( 25 l ronde grys pot )
 Kontak Ons
 Verkope en Logistiek E-pos sales @ spilo . co . za
 Skakel Tel . + 27 21 862 6100
 BVB Substrate ( BVH HC6 ekstra grof )