´ n Lek vir elke seisoen
HPC 64
PROTEÏEN-MINERAAL KONSENTRAAT VIR HERKOUERS
• Gekonsentreerde bron van ru-proteïen , makro- en spoorminerale vir herkouers
• Lae insluitingspeil ( 10 %)
• ´ n Veelsydige produk , ideaal vir gebruik in : - produksielekke vir bees en skaap - aanpassings- en afrondingsrantsoene vir bees en skaap - uitgroei en afronding van stoetbulle en verse - grootmaak van suiwelverse
• Beskikbaar met of sonder ionofore
LAMBING LICK
PRODUKSIELEK VIR DIE LAMSEISOEN
• Stimuleer uierontwikkeling
• Verhoog melkproduksie en beperk die voorkoms van dik biesmelk
• Verminder die aantal hanslammers en verhoog speenmassa
• Word vanaf 6 weke voor lam aangevul teen 200g / dier / dag – 80 % van fetusgroei vind in hierdie tyd plaas
• Voer tot 8 weke na lam vir melkproduksie en aanvang van estrus tydens die volgende dekseisoen
• Word gebruik as produksielek vir verse tydens die droë seisoen
MULTIMIX 40 KONSENTRAAT
UREUMVRYE HOË-PROTEÏENKONSENTRAAT
• Ureumvrye hoë-proteïenkonsentraat
• Verryk met makro- en mikrominerale
• Mengsel van natuurlike proteïenbronne
• Verskaf deurvloeiproteïene
• Veelsydige aanwending vir die meng van produksielekke vir skape , bokke en beeste
BEEF BOOSTER 18
UITGROEI VAN JONG TEELDIERE , VERSE EN OOIE OP GOEIE KWALITEIT WEIDINGS
• Bereik dekmassa vinniger en goedkoper
• Verhoog besetting van verse en ooilammers
VELDAFRONDING EN GROEI VAN SPEENDIERE
• Behaal voerkraal groei op somerveld en aangeplante weidings teen ‘ n fraksie van die koste
• Kalwers verwagte groei 1.3 – 1.5kg met 1.5 kg lek / dag , lammers 280 – 300g groei met 300g lek / dag
Meer as net voer
www . meadowfeeds . co . za