1 .
 2 .
 1 . Boet le Roux en sy seun Frederick staan heuphoogte in ‘ n kanolaland . Die pa-en-seunspan het groot verwagtinge vir vanjaar se oes .
 2 . Koring staan geil in die aar op Vlakkenheuwel , in afwagting van die 2021-oes wat in die middel van Oktober gaan begin .