MARKtoe! SEPTEMBER 2019 | Page 73

Klein in grootte, groot in lewering Veilig • Kompak • Draagbaar • Gerieflik Vir piekniek, kampering en al jou “buitelug” aktiwiteite, doen dit met Afrox se maklik-om-te-dra Handipack gassilinder en kooktoestelkombinasie! Handig om by die huis te hê wanneeer die ligte weer afgaan - of jy kan die Handipack silinder aan lampe, verwarmers, braaiers en ander gastoestelle koppel. Toegerus met 3/8” BSP regterhandse inpasstuk. Die Handipack sluit in ‘n stewige nuwe (leë) 6kg Handigas silinder, ‘n Handicooker ring, veiligheidsterugslagplaat en Handigas brander. Customer Service Centre: 0860 020202 Shop online: www.afroxshop.co.za www.afrox.co.za Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak