MARKtoe! SEPTEMBER 2019 | Page 84

´n Lek vir elke seisoen HPC 64 PROTEÏEN-MINERAAL KONSENTRAAT VIR HERKOUERS • Gekonsentreerde bron van ru-proteïen, makro- en spoorminerale vir herkouers • Lae insluitingspeil (10%) • ´n Veelsydige produk, ideaal vir gebruik in: - produksielekke vir bees en skaap - aanpassings- en afrondingsrantsoene vir bees en skaap - uitgroei en afronding van stoetbulle en verse - grootmaak van suiwelverse • Beskikbaar met of sonder ionofore LAMBING LICK PRODUKSIELEK VIR DIE LAMSEISOEN • Stimuleer uierontwikkeling • Verhoog melkproduksie en beperk die voorkoms van dik biesmelk • Verminder die aantal hanslammers en verhoog speenmassa • Word vanaf 6 weke voor lam aangevul teen 200g/dier/dag – 80% van fetusgroei vind in hierdie tyd plaas • Voer tot 8 weke na lam vir melkproduksie en aanvang van estrus tydens die volgende dekseisoen • Word gebruik as produksielek vir verse tydens die droë seisoen MULTIMIX 40 KONSENTRAAT UREUMVRYE HOË-PROTEÏENKONSENTRAAT • • • • • Ureumvrye hoë-proteïenkonsentraat Verryk met makro- en mikrominerale Mengsel van natuurlike proteïenbronne Verskaf deurvloeiproteïene Veelsydige aanwending vir die meng van produksielekke vir skape, bokke en beeste BEEF BOOSTER 18 UITGROEI VAN JONG TEELDIERE, VERSE EN OOIE OP GOEIE KWALITEIT WEIDINGS • Bereik dekmassa vinniger en goedkoper • Verhoog besetting van verse en ooilammers VELDAFRONDING EN GROEI VAN SPEENDIERE • Behaal voerkraal groei op somerveld en aangeplante weidings teen ‘n fraksie van die koste • Kalwers verwagte groei 1.3 – 1.5kg met 1.5 kg lek/dag, lammers 280 – 300g groei met 300g lek/dag Meer as net voer www.meadowfeeds.co.za