MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 88

´n Lek vir elke seisoen HPC 64 PROTEÏEN-MINERAAL KONSENTRAAT VIR HERKOUERS • Gekonsentreerde bron van ru-proteïen, makro- en spoorminerale vir herkouers • Lae insluitingspeil (10%) • ´n Veelsydige produk, ideaal vir gebruik in: - produksielekke vir bees en skaap - aanpassings- en afrondingsrantsoene vir bees en skaap - uitgroei en afronding van stoetbulle en verse - grootmaak van suiwelverse • Beskikbaar met of sonder ionofore LAMBING LICK PRODUKSIELEK VIR DIE LAMSEISOEN • Stimuleer uierontwikkeling • Verhoog melkproduksie en beperk die voorkoms van dik biesmelk • Verminder die aantal hanslammers en verhoog speenmassa • Word vanaf 6 weke voor lam aangevul teen 200g/dier/dag – 80% van fetusgroei vind in hierdie tyd plaas • Voer tot 8 weke na lam vir melkproduksie en aanvang van estrus tydens die volgende dekseisoen • Word gebruik as produksielek vir verse tydens die droë seisoen MULTIMIX 40 KONSENTRAAT UREUMVRYE HOË-PROTEÏENKONSENTRAAT • Ureumvrye hoë-proteïenkonsentraat • Verryk met makro- en mikrominerale • Mengsel van natuurlike proteïenbronne • Verskaf deurvloeiproteïene • Veelsydige aanwending vir die meng van produksielekke vir skape, bokke en beeste BEEF BOOSTER 18 UITGROEI VAN JONG TEELDIERE, VERSE EN OOIE OP GOEIE KWALITEIT WEIDINGS • Bereik dekmassa vinniger en goedkoper • Verhoog besetting van verse en ooilammers VELDAFRONDING EN GROEI VAN SPEENDIERE • Behaal voerkraal groei op somerveld en aangeplante weidings teen ‘n fraksie van die koste • Kalwers verwagte groei 1.3 – 1.5kg met 1.5 kg lek/dag, lammers 280 – 300g groei met 300g lek/dag Meer as net voer www.meadowfeeds.co.za