MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 87

HERLEWINGSLANDBOU
HERLEWINGSLANDBOU
12.

12. Die biomassa-verwarmer voorsien 71 % van die fabriek se energie.

Hierdie biomassa-stelsel verminder afhanklikheid van fossiel-brandstowwe en gebruik herwonne hitte om die energiebehoeftes van hul waterherwinningsaanleg te ondersteun. Daarbenewens ondersoek Woodlands die gebruik van soninstallasies en biogas om waterpompe en besproeiingstelsels aan te dryf— wat’ n geslote kringloop skep waar energie en waterbestuur mekaar versterk.

MARKtoe! Oktober 2025 87