6 60
Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za
Advertensies: advertise @ marktoe. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywer: Clivé Burger, Danie Keet en Griet du Plessis
Fotografie: Mia Truter en Shutterstock
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! Oktober 2025 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za
Inhoudsopgawe
6
60
Kaapstad se kosmandjie gevul deur Philippi, Noordhoek en Constantia se produsente Van die groot verskeidenheid groente wat Kaapstad se informele markte voorsien, tot blomme en wyn wat wêreldwye afset vind – die produsente van Kaapstad bewys hoe veelsydigheid en aanpasbaarheid’ n landbou-streek laat floreer. Te midde van stedelike druk en klimaatsuitdagings, skep hierdie produsente’ n lewenskragtige, aanpasbare voedsel- en blombedryf.
’ n Splinternuwe sikspens in Agrimark Philippi se nuwe baadjie Van presiese verfskakerings by die nuwe mengtoonbank tot veemedisyne, saad en boumateriaal – hierdie splinternuwe winkel bied’ n eenstop-oplossing vir produsente, konstruksiewerke en tuiniers. Lees hoe die uitgebreide voorraad, vriendelike diens en strategiese ligging van Philippi af’ n wye klantebasis van Noordhoek tot die suidelike voorstede bedien.
MARKtoe! Oktober 2025 3