LANDBOU
LANDBOU
7 .
7 . Gehaltebeheer word in die pakstoor se eie laboratorium toegepas en monsters van die vrugte word gereeld ontleed .
familieboerdery . Hennie jr ., die oudste seun , werk as operasionele bestuurder in die pakhuis ; Jacques , die tweede oudste seun , is die produksiebestuurder op die plase ; en sy dogter , Cara , ’ n voedselwetenskaplike , waak oor gehaltebeheer . Cara se man , Maurice Ferreira , is verantwoordelik vir nuwe ontwikkelings en bestuur ook ’ n tak van Wenkem SA . Hennie glo daarin om voortdurend waarde tot die boerdery toe te voeg – daarom is die pakhuis gebou en nou vergroot , en die kwekery aangelê .
Hennie vertel dat hulle verskillende kultivars plant , met suurlemoene en navels wat sedert 1994 ’ n groot deel van die aanplantings uitmaak .
48 MARKtoe ! Oktober 2024