MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 84

LANDBOU
LANDBOU

3 .

3 . Honderde kartonne verpakte sitrusvrugte staan gereed om uitgevoer te word .

’ n afstand van by die 600 km hierheen kom . Die tonnel by Bethulie se beplanning het reeds in 1962 begin en voer die water eers na die Visrivier , dan na ’ n sytak van die Sondagsrivier , en uiteindelik na die Sondagsrivier waar ons dit in die kanaalstelsel uitkeer . Die bou van die Bethulie-tonnel was nogal iets besonders , met spanne – een bestaande uit Italianers en die ander uit Suid-Afrikaners – wat van weerskante na mekaar begin grawe het .”

Sonder daardie water sou die vallei droog gewees het en sou ons nie sitrus kon verbou nie . Vir nou het ons genoeg water , saam met die