MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 80

LANDBOU sitrusplase van hierdie Oos- Kaapse sitrusproduserende streek – die tweede grootste in Suid-Afrika met 24 681 ha onder sitrus . Tans is die Sondagsriviervallei die grootste sitrusuitvoerder in die land . Alhoewel nie al hierdie sitrusboorde binne die vallei lê nie , word die grootste gros hier verbou .

“ Jy kan eintlik sê die vallei is die Franschhoek van die Oos-Kaap – dis sowat 15 km van die hoofpad af , en baie mense wonder wat nou eintlik hier aangaan . Ons is steeds aan die pluk , en die pakstoor is nog aan die gang , maar die seisoen staan nou einde se kant toe . Ons is aan die bopunt van die vallei met die Kirkwood-gevangenis aan die een grens . Hier naby is die uitkeerdam , wat water vanaf die Gariepdam na ons kanaalstelsel voer , nog ’ n baken in die vallei .”

“ Ons kry eintlik ons water van Lesotho , wat oor

2 . Gehaltebeheer is een van die belangrikste funksies van pakkers in die pakstoor en die kartonne word herhaaldelik nagegaan om die beste kwaliteit gepakte vrugte te verseker .

2 .

MARKtoe ! Oktober 2024 41