LANDBOU
LANDBOU
Die laaste woorde behoort aan Boeram , wat in 2013 ’ n finalis vir die Landbouweekblad se Boer van die Jaar-toekenning was : “ Ek wil nog een ding sien gebeur , en dit is as die volgende geslag begin plaas toe kom en inskakel . Die seuns se generasie het reeds hul werkswyse aanvaar en werk goed saam , maar ek dink daar sal nog meer struktuur in die boerdery moet kom met meer vergaderings – dalk ’ n direksie .”
Venter Boerdery het die kuns vervolmaak om ’ n droom te verwesenlik en te wys dat groot meer beteken as die aantal hektare op jou boek – dit beteken volledige beheer oor die waardeketting wat jy skep , die uitbreiding daarvan , en die benutting van alle infrastruktuur en hulpbronne tot voordeel van die boerdery en almal wat daarin werk .
14 . Een van die onthaalvertrekke binne die Africanos-landgoed wat getuig van elegansie en gemak .
14 .
MARKtoe ! Oktober 2024 37