MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 70

LANDBOU
LANDBOU

13 .

13 . Die Africanos-oord het 12 luukse kamers elkeen met sy eie badkamer en is uiters smaakvol toegerus .

waarin die kuikens grootgemaak word .

Venter Boerdery besit ook die Nutricast-komposteringsfabriek wat hoendermis verwerk op die Uitenhage-pad . Die verwerkte produk word op die organiese plaas gebruik .

Op die ongeveer 4 800 ha wat hulle by die Vanderkloofdam aangekoop het , beplan hulle om spilpunte op te rig vir graan en lusern , wat as voeding vir hul beeste en hoenders gebruik kan word . Hulle gebruik alles self en glo dit is wanneer ’ n mens begin geld maak – “ as jy goed self gebruik , eerder as om dit weg te gooi .”

Water is nie een van hul uitdagings nie ; ’ n kanaalstelsel bring besproeiingswater van die Gariepdam en Visrivier tot by bergingsdamme op die verskillende plase , vanwaar dit versprei word .

36 MARKtoe ! Oktober 2024